Sport
Floors sien uit na sy eerste Varsitybeker-toernooi as hoofafrigter
Met die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy...
Sport
Niemand Maties Netbal se nuwe hoofafrigter
Die jaar het met groot opgewondenheid en hartseer begin, met die bedanking van Maties Netbal se jarelange hoofafrigter Zanele Mdodana.
Mdodana was vir sewe...
Sport
Sylvester slaan nuwe rigting in met rugby
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch...
Sport
Nog USSA-titels vir Maties
Maties Sport het die jaar met ’n suksesvolle Universiteit Sport van Suid-Afrika (USSA) veldtog afgesluit en titels in verskeie sportkodes verower.
Die Maroen...
Sport
Maties Sport kry IOK navorsingsentrum
Maties Sport is onlangs deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangewys as ’n basis van een van sy Olimpiese Studies Navorsingsentrum.
Dié...
Sport
Maties Sport eindig jaar op hoogtepunt
Maties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind.
Die jaarlikse...
Sport
Maties e-sport floreer
Meer as 100 miljoen mense speel elke dag aanlynspeletjies, en tans speel meer mense e-sport as al die ander sportsoorte saam.
So sê Professor Mark Campbell,...
Sport
Keagan sien uit na nuwe rol by Maties Sport
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel.
Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs...
Sport
Semenya keer terug na Stellenbosch
Dit was ’n 360-oomblik vir Caster Semenya – en vir Stellenbosch – toe die wêreldbekende hardloop-ikoon die dorp weer besoek het om met studente te praat oor...
Sport
Sokkerlegende besoek Matieland
Maties Sokker het ’n fondsinsamelingsgeleentheid aangebied met voormalige Bafana Bafana-sokkerspeler Shaun Bartlett as gasspreker. Hy het sy ervaringe as...