Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Goud vir Kaapse Vlakte-biljartspeler
Deur Jamie Wyngaardt “Ek voel vreemd, dit is asof ek steeds ek is, maar terselfdertyd ’n wêreldkampioen. Dit is ’n wonderlike gevoel om te weet dat ek nie net myself trots gemaak het nie, maar ook my gemeenskap, my familie en my maats,” sê...
Maties Sport
2022 Maties Sporttoekennings gee erkenning aan uitsonderlike studente-atlete
Die jaar 2022 was ’n uitsonderlike tyd vir Maties Sport. Studente-atlete het weer ten volle aan sport deelgeneem en alle toernooie en byeenkomste het plaasgevind. Verskeie Maties-atlete en -spanne het aan nasionale en internasionale...
Maties Sport
Terugblik op Maties se geskiedkundige 2022 Varsity Netbal-veldtog
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters suksesvolle én geskiedkundige seisoen. Die Maroenmasjien het die Noordwes-Universiteit (NWU) op...
Maties Sport
Maties gereed vir Varsity-netbalhalfeindstryd
Deur Cody Hansen Die Universiteit Stellenbosch se netbalspan pak die Universiteit van Johannesburg (UJ) in die halfeindronde van die Varsity-netbalreeks op 10 Oktober in die Coetzenburg-sentrum. Maties was tot dusver foutloos in die...
Maties Sport
Maties kraai koning in Varsity Krieket-kampioenskapsbyeenkoms
Die 2022 Varsity-sportfees het onlangs by die Universiteit van Pretoria (Tuks) plaasgevind. Die vyfdaagse byeenkoms was van 3 tot 8 Oktober en universiteitspanne van regoor die land het meegeding vir die top-eerbewyse. Die geleentheid het...
Maties Sport
US-doelbal gereed om seisoen op hoogtepunt af te sluit
Met ’n suksesvolle klubseisoen tot dusver, is die Maties-doelbalklub op die punt om die Wes-Kaapse rekord vir die meeste agtereenvolgende oorwinnings te verbeter. Die span is tans onoorwonne na 11 wedstryde, sê Wentzel Barnard, ParaSport...
Maties Sport
V&A-sessie met Maties vrouerugby-afrigter Johann Zeier ná die sege by USSA-rugbysewestoernooi
Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het? Johann Zeier: “Dit is beslis ’n emosionele een. Die groep het deur so baie gegaan, dit kan dalk die beste beskryf word deur...
Maties Sport
Eerste rugby kamp vir Maties
Deur Kara Olivier Maties Vrouerugby se eerste oefenkamp ooit het tussen 6 en 9 September in Bredasdorp plaasgevind. “Tradisioneel het net die manspanne op kampe gegaan. Noudat die vroue dit gedoen het, is ek seker hulle sal die waarde...
Maties Sport
Maties-hokkiespeler skitter op die internasionale verhoog
Ofskoon sy nou na nuwe sportrolmodelle moet soek, sal die Maties-hokkiesuperster, Kayla de Waal nog vir lank deur legendes Roger Federer en Serena Williams geïnspireer en gemotiveer word. Dié twee voormalige tennisspelers het onlangs hul...
Maties Sport
Hi-Tec en Maties Rugby hernieu vennootskap
Maties Rugby het sy vennootskap met Hi-Tec as die klub se amptelike borg vir spandrag kort voor die aanvang van USSA- en Varsity Sport-sewesrugbytoernooie verleng. “Hi-Tec is sedert 2018 die borg van die Maties Rugbyklub se spandrag (wat...