Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties na Potch vir halfeindstryd
In ’n vertoning wat die beste beskryf kan word as munt slaan uit die opposisie se foute, het FNB Shimlas vir FNB Maties met 44-12 uitoorlê in die laaste FNB Varsitybeker-groepwedstryd in Stellenbosch op Maandag 3 April. Maties het geen...
Maties Sport
Maties nou tweede op Varsitybeker-puntestand
In ’n herhaling van die 2022 FNB Varsitybeker-eindstryd, het FNB Maties die verdedigende kampioen, FNB UP-Tuks, op Maandag 20 Maart in die Danie Craven-stadion deeglik met 46-35 geklop. Die Stellenbosch-span bevind hom nou net drie punte...
Maties Sport
Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer
Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in iemand se lewe. “Met die kapteinskap kom die verantwoordelikheid om die span se...
Maties Sport
Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier
Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik verswak en het sy na naellope oorgeskakel. Ten spyte van die feit dat haar sig nog meer...
Maties Sport
Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin
Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die atletiekbaan ontmoet en was in dieselfde oefengroep,” sê Palframan-Donkin...
Maties Sport
FNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan
Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het. Dit was die eerste keer dat dié span van Bloemfontein ’n sege in die Danie Craven...
Maties Sport
Maties behaal naelskraap-sege in Varsitybeker-openingswedstryd
Die vyfmalige FNB Varsitybeker-kampioen FNB Maties het Maandag in die Danie Craven-stadion ’n naelskraapse sege van 21-19 in die eerste ronde van die toernooi oor ’n begeesterde FNB Ikeys behaal. Die tuisspan was met die rustyd met 9-16...
Maties Sport
Proudfoot is Maties se nuwe konsultant-hoofafrigter
Matthew Proudfoot, die voormalige Springbok-voorspelerafrigter wat die 2019 Wêreldbeker-toernooi gewen het, het hom by Maties Rugby aangesluit. Proudfoot se eerste uitdaging in Matieland is die 2023 FNB Varsitybeker-toernooi. Proudfoot het...
Maties Sport
Goud vir Maties by USSA Waterpolo, 3×3 Basketbal
Die Maroen Masjien het aan nog ’n ronde van USSA se somer-toernooie deelgeneem en drie goue medaljes (mans- en vroue-waterpolo en mans-basketbal) en ’n bronsmedalje (tennis) gewen. Daar is meegeding in ses sportkodes naamlik basketbal...
Maties Sport
Dis voorreg om vir Maties te speel, sê Welham
Stellenbosch Universiteit se BSc Honneurs-gegradueerde Angela Welham (22) is sedert haar eerste jaar in 2019 ’n ster in die Maties-hokkiespan. Dié energieke verdediger is ’n uitblinker sedert haar hoërskooldae by Herschel Girls High School...