Breadcrumb
Baccalareus in Datawetenskap (BDatSci)
Terug na Departement Statistiek en Aktuariele Wetenskap
GROOT NUUS: BDatSci Finale-jaars wen die 2025 Discovery GradHack (Lees die volle storie hier)
(Voltyds en 'n residensiele program en nie aanlyn nie)
VIR DIE 2027 INNAME, DIE AANSOEKE OPEN IN APRIL 2026. MAAK SEKER JOU AANSOEK IS BETYDS VIR STUDIES IN HIERDIE GRAAD. GEEN LAAT AANSOEKE GAAN AANVAAR WORD NA SPERDATUM. AANSOEKE SLUIT 31 JULIE 2026 VIR 2027 INNAME.
Die vierde industriele revolusie verander tans die wetenskap en die Industrie in merkwaardige maniere. Kunsmatige intelligensie, masjienleer, statistiese leer, diepleer, groot-data - hierdie is almal konsepte wat die kern vorm van die dissipline, Datawetenskap. Werk in bykans alle omgewings word meer en meer gedryf en bestuur deur data en hierdie kontinue transformasie van werksomgewings vereis betekenisvolle kaders van talentvolle gradueerdes met hoogs ontwikkelde datawetenskap- vaardighede en kennis. 'n Kwalifikasie in Datawetenskap is hoogs gesog en lei tot baie werksgeleenthede.
Alhoewel baie fakulteite oor die laaste klompie jare sekere Datawetenskap voorgraadse programme en fokusse ingestel het, het die Universiteit sedert 2021 begin met 'n nuwe voorgraadse program in Datawetenskap, wat waarlik multi-disspliner is.
Opedag: Saterdag, 18 April 2026 (aanbieding hier) - vir studente wat in 2027 eerstejaar is.
Indien jy van fokusarea wil verander, besoek die skakel hierbo "AANSOEKPROSEDURE". Al die inligting is daar wanneer jy na onder gaan op die bladsy.
Open Day
The on-campus (in-person) Open Day will take place on Saturday, 18 April 2026 from 8:00 to 15:00
On our annual SU Open Day, we welcome grade 11 and 12 learners, their parents, teachers and guidance counsellors to our Stellenbosch and Tygerberg campuses. View our exhibitions, attend demonstrations and information sessions, and engage with our faculty staff, all while experiencing our vibrant campuses and student communities and exploring the available housing options.
Social Media
Stay connected - follow us on social media for the latest news and updates.
