8346 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Clearing of invasive plants benefits our natural freshwater systems
Clearing of invasive plants benefits our natural freshwater systems
Conservation of megaherbivores
Conservation of megaherbivores in natural systems benefits all trophic levels
Small mammals form an important link between primary producers and mesopredators, and are indicators of habita
Small mammals form an important link between primary producers and mesopredators, and are indicators of habitat health
Jaarlikse Menseregtelesing
Die Fakulteit Regsgeleerdheid en die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte nooi u vriendelik uit na die Jaarlikse Mensregtelesing aangebied deur Mnr Thembekile Kimi Makwetu, die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika. Die titel van die lesing...
SA se nederige suring: heldin van die Kaapse Blommeryk
Suid-Afrika se nederige suring het oor die afgelope 15 miljoen jaar 'n arsenaal van die mees unieke en ekstreme voortplantingstrategieë in die Kaapse Blommeryk ontwikkel. Maar die einste strategieë wat hierdie delikate klein plantjies in...
Kroatiese Matie-student organiseer proe van sy moederland se wyne
Die eerste wynproe-geleentheid van Kroatiese wyne in Suid-Afrika is verlede week by die Universiteit Stellenbosch se Departement Wingerd- en Wynkunde gehou. Die aand was die breinkind van Matija Lesković (27), 'n Kroatiese student wat...
HPTN 071-studie toon voordele van gemeenskaps MIV-toetsing en -behandeling
Die voortsetting van gemeenskapswye MIV-toetsing en die spoedige aanvang van behandeling soos wat tydens die HPTN 071 (PopART)-studie in Suid-Afrika en Zambië gelewer is, kan tot ʼn aansienlike afname in nuwe MIV-gevalle lei...
Studente-atlete blink uit op nasionale en internasionale vlak
Terwyl die meeste studente van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n welverdiende vakansie in Julie geniet het, het verskeie studente-atlete Maties internasionaal en plaaslik verteenwoordig. Vier Maties – Gardeo Isaacs (atletiek), Breyten...
Die SUNStudent-Projek
Die SunStudent-Projek wat ten doel het om die US se huidige studente-inligtingstelsel (SIS) te vervang, het op 10 Junie in alle erns afgeskop met Veranderingsbestuursessies wat die Bloudrukwerkswinkels (fase een van die SUNStudent-Projek)...
Boek ondersoek armoede en ongelykheid
'n Boek waarvan die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Ingrid Woolard, die mederedakteur is, is op Dinsdag, 23 Julie 2019 by die Universiteit Stellenbosch bekend gestel. Die boek ondersoek belangrike en...