8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Geestesiektes onder jongmense dikwels geïgnoreer, sê US-kenner
Jongmense met geestesgesondheidsprobleme, veral dié in lae- en middel-inkomste lande, word dikwels in die steek gelaat wanneer hulle hulp nodig het. Hulle kry nie altyd die nodige behandeling nie, ondanks die feit dat geestesongesteldhede...
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid ontvang besoekers van die Universiteit van New York
- Verlede maand het die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling die eer gehad om twee besoekers van die Universiteit van New York se kantoor van Globale insluiting, diversiteit en...
Van twee kassies tot 170 laboratoriums binne die bestek van ’n eeu
Dit is moeilik om te glo dat al die glasware en chemikalieë vir die eerste professor in Wiskunde en Natuurkunde se 'Laboratory for Experimental Sciences' 'n eeu gelede in twee klein kassies in 'n tweevertrekgebou (wat vandag nog in...
Ongemak die aansporing tot sukses
In 2008, nadat hy matriek geslaag en ses maande lank in 'n hotel in Engeland gewerk het, het Matie-alumnus en komende Loopbaankafee-spreker Philip Parrock een ding besef – hy was nie gereed om voort te ploeter in 'n werk wat hom nie...
Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US
'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanaf 1 Oktober 2018 beskikbaar. Hierdie gedenkboek...
Konvokasievergadering op 8 November gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 8 November 2018.Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese...
US dankbaar vir skenking aan behoeftige studente
“Ons is dankbaar vir mense wat met ruimhartige skenkings dit vir ander moontlik maak om ʼn goeie opvoeding te kry. Ons bedank hulle omdat hulle help om die lewens van studente ten goedde verander." Met hierdie woorde het Prof Wim de Villiers...
Nagraadse studente in Wiskunde by Heidelberg Laureat-forum
Drie nagraadse studente in Wiskunde het die voorreg gehad om die Heidelberg Laureat-forum by te woon wat vanaf 23 tot 28 September 2018 in die geskiedkundige dorpie Heidelberg in Duitsland aangebied is. Hierdie is 'n unieke geleentheid vir...
Navorsingsleierskap en wetenskaps-kommunikasie gaan hand aan hand, sê rektor by eerste mediatoekennings
Die vraag is nie of jy dit kan bekostig om tyd aan openbare wetenskapskommunikasie te spandeer nie. Dit is of jy dit kan bekostig om dit nie te doen nie! Dit was die boodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die...
Rektorstoekennings vereer 87 studente vir uitnemende prestasies
Die Universiteit Stellenbosch (US) het gisteraand (11 Oktober) 87 studente wat presteer het in areas wat wissel van die akademie tot ko-kurrikulêr vlak by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Prof Wim de...