8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Eskom-befondsing hou drome van hoër onderwys lewendig
Vyftig verdienstelike hoërskoolleerders kan ’n tweede kans verdien om hul eksamenpunte in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) te verbeter en toelating tot universiteitsopleiding te verkry danksy die Eskom-ontwikkelingsfonds se...
Het Jan Marais Fonds skenk meer as R10m aan US
Studente wat beurse benodig, asook verskeie projekte aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal eersdaags voordeel trek uit ’n finansiële inspuiting van meer as R10 miljoen wat die US vanjaar van die Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF)...
Studentebefondsing steeds krities, sê Rektor vir vennote
Ons benodig steeds u ondersteuning. Dit was prof Wim de Villiers se boodskap aan donateurs by twee sake-ontbytgeleenthede vroeër vanjaar in onderskeidelik Johannesburg en Kaapstad waar hy die privaat sektor aangespoor het om vennootskappe...
Vroue van SA, “get your capes on"
“Get your cape on ..." So begin die temalied van die nuwe reeks DC Super Hero Girls, waarna ek die ander dag saam met my dogter gekyk het. In die storie staan Supergirl, Wonder Woman, Batgirl en 'n hele klomp ander strokiesprentkarakters...
Bakermat regsaksie potensiaal om Suid-Afrikaanse skuldinvordering-landskap te verander
ʼn Aansoek is vandag (8 Augustus 2018) by die Wes-Kaap Hooggeregshof ingedien waarin die Universiteit Stellenbosch Regskliniek, Summit Financial Partners (Summit), en 10 van hul kliënte regterlike ingryping versoek met betrekking tot...
Steun aan die US oor generasies heen
Min families kan aanspraak maak op ’n geskiedkundige band met die Universiteit Stellenbosch (US) wat al só lank bestaan en só stewig is as dié wat die Roos-familie gevorm het nie. Vier generasies studeer sedert die 19de eeu aan die...
#VrouevanUS: Om siekekamermaniere te onderrig
Die aanleer van kommunikasievaardighede gaan waarskynlik 'n toenemend belangrike plek in die mediese kurrikulum van die Universiteit Stellenbosch (US) inneem. Dr Elize Archer, wat aan die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderwys (SGBO) aan...
Blinker toekoms verseker deur Tomorrow Trust
Die toekoms lyk blink vir ses Matiestudente wat beurse ontvang het van die Tomorrow Trust, ’n ruimhartige skenker van die Universiteit Stellenbosch (US) en ’n organisasie sonder winsbejag wat in 2005 gestig is. Die Trust verleen steun aan...
Hoe biobanke die integriteit van wetenskaplike navorsing kan verbeter
Biobanke is bewaarplekke wat spesimens ontvang, stoor, verwerk en versprei. Dit sluit in, DNA afkomstig van mense en diere; bakteriële stamme; en omgewingsmonsters soos plante en grond. Biobanke verskaf ook die nodige infrastruktuur vir...
SOL verwelkom hul nuwe direkteur: Dr Melanie Skead
Dr Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior dosent in die Sentrum vir Hoëronderwysnavorsing, -onderrig en -leer gewerk het...