8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Post-doktorale Navorsingsgenootskap - Afvalwater-Epidemiologie
Omvang van navorsing: Die navorsing behels interdissiplinêre samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Bath, met die fokus op die ontwikkeling van 'n real-time gemeenskapswye vroeë waarskuwingstelsel vir...
UWK-atleet wen weer Eikestad Straatmyl
Soos in 2017 het ʼn atleet van die Universiteit van Wes-Kaapland weer vanjaar die Dagbreek Straatmyl gewen. Ashley Smith het die afstand in Victoriastraat in ʼn goeie 4:08,96 afgelê. Johan Cronje, wat ook gister (Dinsdag 6 Maart 2018)...
Eeufees Skoolhoofde Viering
Teen die agtergrond van uitnemende prestasie en waardevolle lesse geleer uit ons komplekse geskiedenis, verteenwoordig die Eeufees met sy tema 100 jaar van leer, groei en saam vorentoe beweeg ʼn nuwe begin vir die US. Op Saterdag, 3 Maart...
‘Meer as net geld’
’n Gesamentlike poging deur verskeie universiteitskantore, regeringsagente en gemeenskapslede is nodig om die las van studente te verlig, veral dié in voorheen benadeelde groepe, skryf 'n nagraadse Matie-student. In Januarie 1977 het my...
Leierskapsontwikkeling: US en Discovery span saam
Ongeveer 60 bestuurders gaan jaarliks opgelei word om professionele leierskap te voorsien by primêre gesondheidsorgklinieke in Mpumalanga en die Noord-Kaap as deel van ’n nuwe program wat in die Departement Verpleeg- en Verloskunde aan die...
Xeketwana praat oor ubuntu en Afrikatale by Universiteit van Pardubice
Dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudies) is op 16 Junie deur die Taalsentrum van die Universiteit van Pardubice in die Tsjeggiese Republiek ontvang. Hy het 'n lesing oor Ubuntu en Afrikatale as beliggaming(e) van...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 26 November 2018)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 26 November 2018 sy vierde en laaste geskeduleerde vergadering van die jaar gehou. Ons kan terugkyk op ʼn historiese jaar met veral twee mylpale wat uitstaan: die herdenking van...
Mediese studente gaan 902 km fietsry om ‘vriende te help dokters word'
'n Groep mediese studente van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan van 1 tot 8 Desember 2018 'n ambisieuse 902km fietstoer van Vioolsdrift aan die Namibiese grens tot by Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, aanpak. Op...
Studie bekyk die bitter smaak van heuningbostee
Hoekom smaak sekere heuningbostee bitter en ander nie? Dit is die onderwerp van Lara Alexander se PhD-studie. Alexander is ’n student in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit van AgriWetenskappe in die Departement Voedselwetenskap...
Afrika-universiteitedag vier jongmense
Die jeug behoort die middelpunt van Afrika se ontwikkeling te wees. Dít was die kernboodskap met die Universiteit Stellenbosch (US) se vieringe van Afrika-universiteitedag 2018. Hoëronderwysinstellings op die vasteland vier dié dag op 12...