8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Thuli Madonsela begin haar werk aan US
Suid-Afrika se gewese openbare beskermer, Thuli Madonsela, het gister (10 Januarie) amptelik haar nuwe pos in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid aanvaar. Sy beklee die leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid...
Registrasie en verwelkoming – wat jy moet weet
Belangrike inligting oor registrasie, studentegelde en finansiële bystand van die Universiteit Stellenbosch is nou beskikbaar vir alle nuweling en huidige studente. BELANGRIKE INLIGTING VIR NUWELINGSTUDENTE: Verwelkomingsprogram: besoek www...
Prof Jimmie Earl Perry sterf aan kanker
Vigs-aktivis prof Jimmie Earl Perry van die Afrika Sentrum vir MIV/Vigsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch het aan kanker gesterf. Jimmie Earl Perry was 'n ervare sanger, danser en uitvoerende kunstenaar in teaterproduksies wêreldwyd...
Op soek na ’n beter hartklep
Hoewel 'n hartklepvervanging 'n lewensreddende prosedure is, is dit ook deurspek met probleme wat van bloedklonte tot weefseldegenerasie wissel. Trouens, dit is lankal tyd vir vernuwing op dié gebied. Prof Jacques Janson, 'n senior...
Waarom die voorgestelde droogteheffing van die Kaapstadse burgemeester onbillik is
Die volgende artikel deur Lee-Ann Steenkamp is op 16 Januarie 2018 deur The Conversation gepubliseer ( http://theconversation.com/wh…): Day Zero: the dreaded day when Cape Town's...
PhD: Departement Genetika, Universiteit Stellenbosch
Snoek ( Thyrsites atun) is 'n kulturele, ekonomiese, en ekologiese belangrike visspesie in die WesKaap. Plaaslike Suid Afrikaanse populasies (Kaapse snoek) word geteiken deur tradisionele lynvisserye, kleinskaalse kommersiële visserye, en...
Matrieks kry tweede kans om NSS-uitslae aan die US te verbeter
Matrikulante van 2016 en 2017 wat nie aan die toelatingsvereistes vir hoër onderwys voldoen nie, maar wat Graad 12 geslaag het, kan steeds aansoek doen vir toelating tot die jaar lange SciMathUS-program (“Wetenskap en Wiskunde aan die...
Fakulteit se topmeesterstudent is passievol oor Statistiek
Toe Monika du Toit (26) in 2011 – kort nadat sy van Slowakye na Suid-Afrika verhuis het – vir 'n BCom-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het, het sy nie geweet dat Statistiek haar passie sou word nie. Sy sou ook nie kon...
Matie-netbalspeler op pad na Engeland
Die feit dat sy binnekort na Engeland vertrek om vir ses maande daar aan hul netbalsuperliga deel te neem, het nog nie heeltemal by Charmaine Baard ingesink nie. Charmaine, Maties Netbal se hoofdoel en 'n lid van die Suid-Afrikaanse span...
#helloMaties - Jippie!!!
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar,en is een van die oudste universiteite in Suid-Afrika. Die Universiteit het op 2 April 1918 tot stand gekom toe die Victoria Kollege, wat in 1886 gestig is, amptelik as...