8249 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Russel Botman se nalatenskap leef voort in skildery, boek en beurse
Die Russel Botman Gedenklesing was 'n besonderse geleentheid vanaand toe nie net 'n skildery van Botman onthul is nie, maar ook 'n boek oor hom bekendgestel en erkenning aan nege studente wat Russel Botman Beurse ontvang het, gegee is...
Russel Botman het gewerk vir gelykheid, transformasie - Regter Zak Yacoob
Wyle prof Russel Botman was verbind tot die bereiking van gelykheid en het gewerk om armoede in die samelewing uit te wis. Só het Regter Zak Yacoob, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika, op Woensdag (18 Oktober 2017)...
SANZAF-beurse bemagtig studente
Studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch, het net lof gehad vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Zakáh-fonds (SANZAF) tydens 'n onlangse geleentheid waar dié organisasie 'n tjek...
Jonathan Jansen by Universiteit Stellenbosch aangestel
Die openbare intellektueel en voormalige Visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat, prof Jonathan Jansen, het ʼn pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) aanvaar. Jansen (61), ʼn A-gegradeerde wetenskaplike van die Nasionale...
US alumnus leer studente noodsaaklike sagte vaardighede by Loopbaankafee
US alumnus Dalton Odendaal het met voorgraadse student gesels by die Loopbaankafee van die Alumni-betrekkinge Kantoor oor hoe sy passie vir sport en die regte hom toegelaat het om 'n lonende regsloopbaan in sportbemarking te volg. Hy mag...
Aartsbiskop Desmond Tutu: die verpersoonliking van menslikheid
Met die viering van Aartsbiskop Desmond Mpilo Tutu se 86ste verjaarsdag, is dit gepas om na te dink oor die morele waardes wat hy deur die loop van sy lewe gekoester en bevorder het. Dit is sy onbeweeglike aanklewing tot hierdie waardes...
Harde werk en toewyding beloon by Maties Sport-toekenningsaand
Die fietsryer Frankie du Toit, 'n BA Sportwetenskap-student in haar eerste jaar, en die hokkiespeler Keenan Horne, 'n meesterstudent in die Fakulteit Regsgeleerdheid, is as Maties Sport se Sportvrou en Sportman van die Jaar vir 2017...
SA by ʼn keerpunt
“Suid-Afrika is beslis by ʼn keerpunt en as dinge so aangaan, gaan ons oor 'n sosio-ekonomiese afgrond stort." Só het Temba Nolutshungu, direkteur van die Free Market Foundation en raadslid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir...
Suid-Afrikaners wil 'n nuwe land hê - Zackie Achmat
“Ons wil nie die post-1994 Suid-Afrika red nie – ons wil 'n nuwe land hê." Só het die aktivis en mede-stigter van die Treatment Action Campaign (TAC) Zackie Achmat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum op die Stellenbosch...
Personeelkorting
Alle Personeel wat kwalifiseer vir personeelkorting of gedeeltelike personeelkorting t.o.v. HULSELF, GADE of KIND, kan op SUN-E-HR voor of op 08 Desember 2017 aansoek doen.