Nagraadse programme
Nagraadse programme in Voedselwetenskap gaan voort na voltooiing van die 4-jaar baccalaureusgraad.
Studente kan, afhangende van hul bestaande kwalifikasies, by 'n toepaslike nagraadse navorsingsprojek aansluit om een van die volgende grade te verwerf:
- MSc in Voedselwetenskap
- MSc in Voedsel- en Voedingsekuriteit (sien aangehegte brosjure)
- PhD in Voedselproduksiestelsels
Programinligting
Vir volledige inligting oor die graadstruktuur, vakkeuses en aansoekprosedures, verwys asseblief na die Universiteit van Stellenbosch se jaarboek vir die Fakulteit AgriWetenskappe.
Programme Coordinator