8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ontmoet Dr Insekboer!
Ontmoet dr Michael Woods, bes moontlik die hoogs gekwalifiseerde insekboer in die wêreld. Vir sy doktorsgraad in veekundige wetenskappe het hy navorsing gedoen oor hoe om insekte die beste moontlik te versorg en te voed sodat daar op groot...
Genetiese materiaal van Afrika word steeds misbruik
Biodiversiteit – die variasie in alle lewendige organismes – is een van Afrika se rykste bates. Weens daarvan, word genetiese materiaal gesog deur wetenskaplikes, biotegnologie maatskappye en navorsingsinstansies wêreldwyd. Vir dekades lank...
Du Plessis vereer vir spesialiskennis in gevorderde vervaardiging
'n Spesialis in 3D tegnologie by die US, Prof Anton du Plessis, is onlangs deur die Departement van Handel en Nywerheid vereer vir sy bydraes tot Suid-Afrika se toetrede tot die Vierde Industriële Revolusie. Die Africa Advanced...
US wiskundige vir uitstaande navorsing vereer
'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging se 2019 toekenning vir uitstaande navorsing ontvang. Dit gee...
Sukses op die spel
Dit raak al hoe belangriker om studente betrokke te kry by leeraktiwiteite of om hulle daaraan te laat deelneem, want dit is ʼn voorspeller van studentesukses. Een van die maniere waarop studente meer betrokke kan word, is deur die gebruik...
'n Droom word waar
Sy het ʼn groot droom, sê Khutso Masemola, ʼn tweedejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US): om ʼn groot, openbare hospitaal op haar tuisdorp, GaMasemola in Limpopo, te bou om broodnodige gesondheidsorg aan die inwoners...
Die waarde van water
Aan die voet van Papegaaiberg op Stellenbosch vloei die Plankenbrugrivier digby ʼn informele nedersetting verby waar meer as 5500 inwoners so min as 150 gemeenskaplike toilette en 57 krane moet deel. Sonder voldoende water- en...
Welkom EBW-Maties van 2020!
Geluk met jou toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch! Ons sien daarna uit om jou by die Fakulteit te ontvang. Om jou tuis te laat voel en jou te help om die Fakulteit beter te leer...
Nuwe raming toon 14.8 miljoen kinders wêreldwyd is blootgestel aan MIV, maar onbesmet
In baie lande met ʼn hoë voorkoms van MIV is ongeveer 95% van kinders van moeders met MIV onbesmet. Dit is danksy die sukses van grootskaalse voorsiening van antiretrovirale medikasie aan moeder met MIV om oordrag na hul kinders te voorkom...
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Doria Daniels
Fakulteit Opvoedkunde vier gedurende Vrouemaand van die vroue wat 'n deurslaggewende rol speel in die groei en ontwikkeling van die fakulteit. Prof Doria Daniels van Departement Opvoedkundige Sielkunde deel haar loopbaanreis...