8333 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
PhD-studie bevind beroepsgeneeshere kan nie enige heer dien nie
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die werkgewer wees nie omdat dit hul optrede en hul oordeel kan beïnvloed. “Omdat...
US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi
Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde Graadprogram (VGP) ontsluit is, het vandeesweek hul kwalifikasies by die...
'Uiters simboliese' Kanseliersete by Goldfields-koshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy laaste gradeplegtigheidsweek van die jaar afgesluit met ʼn Kanseliersete op 13 Desember 2019 wat vir die eerste keer by die Goldfields-koshuis gehou is. “Dit is uiters simbolies dat hierdie...
SUNFin vier tweede mylpaal en stel nuwe webtuiste bekend
Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle Cloud Financials (OCF), die nuwe wolkgebaseerde finansiële stelsel wat teen...
'Ek kán lees'-projek bemagtig leerders én studente
Die “Ek kán lees"-geletterdheidsprojek poog nie net om grondslagfaseleerders se geletterdheidsvlakke te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers bewus te maak van hoe konteks hul onderrigbenadering kan en moet beïnvloed. Hierdie...
Entrepreneurskapprojek gee jong mense hoop
In 'n omgewing waar die werkloosheidkoers hoog en werkgeleenthede min is, bied die Jongentrepreneurskapprojek (YEP) vir jong mense 'n alternatiewe denkwyse oor werkloosheid. Vir die afgelope twee jaar het die projek – 'n gesamentlike...
Lewende Skooltuin ’n baanbrekerprojek
Gebruik so min as moontlik hulpbronne om voedsame groente van hoë gehalte te produseer. Dit – in kort – is die doelwit van die Lewende Skooltuin-projek wat deur me. Thanja Allison, Sosiale Impak-koördineerder van die Departement Genetika...
Finansiële Geletterdheid-projek wil inlig en bemagtig
Die Universiteit Stellenbosch Regskliniek se Finansiële Geletterdheid-projek (FLP) poog om plaaslike gemeenskappe te bemagtig deur kennis oor finansiële sake te deel en mense in te lig oor hul regte as verbruikers. Dit behels om...
President van die Konvokasie bedank
Adv Jan Heunis, as President van die Konvokasie, mnr Bernard Pieters, as Sekretaris en me Daleen van Zyl, as addisionele lid, het op 3 Desember 2019 uit die Uitvoerende Komitee van die Konvokasie bedank. Adv Heunis was President van die...
Alles gereed vir Tuiskoms 2020
Die Universiteit se Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni vind vanaf 5 tot 9 Maart 2020 op ons skilderagtige Stellenboschkampus plaas. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom op die kampus en beplan verskeie geleenthede spesiaal vir...