Popular searches
8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Russel Botman-gedenklesing vier tiende jaar by US
Die tiende Russel Botman-gedenklesing wat by die Universiteit Stellenbosch aangebied is, het sy nalatenskap van hoop en transformasie gevier. Die geleentheid het hulde gebring aan prof Russel Botman se blywende impak op leierskap en sosiale...
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium om toekoms van KI in beleidmaking te ondersoek. Die Lab het onlangs 'n werkswinkel saam met Google en die Beleids- en Navorsingsdienste-tak in die Presidensie van Suid...
Opedag
Opedag - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
US stel nuwe sentrum bekend wat geneesmiddelontdekking sal bevorder
Die Afrika-sentrum vir Terapeutiese Innovasie (ACT) vul’n belangrike gaping in die vermoë van Suid-Afrika en Afrika om geneesmiddels te kan ontdek. Die nuwe sentrum bring bydraes van die breë vakgebiede van chemie, biologie en farmakologie...
Winterweek
Winterweek - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
Gradueringsdokumente
Gradueringsdokumente
L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak
Dr Bambesiwe May het 'n L'Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning ontvang. Sy ontwikkel volhoubare raamwerke vir die bestuur van mynafval. Haar werk verminder omgewingsrisiko’s en bevorder volhoubaarheid in die industrie.
Skenking
Die Fakulteit Ingenieurswese nooi jou uit om ons ingenieurstudente in nood te ondersteun deur SnapScan te gebruik.
Etiek-aansoeke
Etiek-aansoeke - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
Tuis
Die Universiteit Stellenbosch is ’n vooraanstaande navorsingsinstelling wat kennis, innovasie en transformasie bevorder deur uitnemendheid, inklusiwiteit en impak.