Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Just weeks after being announced a recipient of the coveted Rhodes Scholarship, Kerry Porrill was awarded Stellenbosch University’s top honour – the Chancellor’s Medal (2025).
Image by: Stefan Els

Toekennings en mylpale

Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer

Slegs 'n paar weke nadat sy as een van die ontvangers van die gesogte Rhodes-beurs aangewys is, is Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste...
Lees verder
Dr Bambesiwe May photographed receiving the L’Oréal-UNESCO For Women in Science Award in Sandton, Johannesburg.

Toekennings en mylpale

L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak

“Ek was opgewonde, dankbaar en eerlikwaar net oorstelp van vreugde. Dit het soos 'n 'uiteindelik'-oomblik gevoel, asof al die stil seisoene van volharding hulle...

Lees verder