
Wêreldvoedseldag: Bou volhoubare voedselstelsels
16 Oktober 2020
Vrydag (16 Oktober) is Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media voer kundiges by die Universiteit Stellenbosch aan dat dit belangrik is om volhoubare voedselstelsels te bou veral gedurende die COVID-19-pandemie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Xikombiso Mbhenyane & Dr Betrand Ayuk (Pretoria News)
- Dr Scott Drimie (News24)
- Prof Gunnar Sigge (Mail & Guardian)