8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die USB se SBA-ontwikkelingsprogram in die Oos-Kaap bekend gestel
Klein ondernemings wat in die Oos-Kaap in bedryf is, sal by 'n nuwe ontwikkelingsprogram baat vind. Dié is 'n gesamentlike onderneming tussen die Kleinsake-akademie (SBA) van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) en die Joe...
Gesondheidsvennootskappe inspireer studente en die gemeenskap
Inspirasie en waardering vir mekaar was merkbaar tussen studente en hulle gemeenskapsvennote tydens die Ukwanda Gemeenskapsvennotefunksie waar gesamentlike projekte in 2016 tentoongestel is. "Ek is so dankbaar vir die geleentheid om saam...
Bursary Adverts
Bursary Adverts
Noticeboard
Noticeboard
Africa Open vier 'Liedjieboer' Anton Goosen se 70ste verjaarsdag
Africa Open Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie, in samewerking met DOMUS (die Spesiale Versamelings afdeling vir Musiek van die US Biblioteek en Inligtingsdiens), het Maandag (14 November) Anton Goosen se 70ste verjaarsdag met 'n...
SU Bursaries and Loans
SU Bursaries and Loans
NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?
NSFAS Closeout Project: What, why, when?
Ontmoet Lindokuhle Mazibuko: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Lindokuhle Mazibuko. Lindokuhle Mazibuko het nege onderskeidings behaal...
'Global Student Leaders Summit' geleentheid vir studente
Studente word aangemoedig om vir die jaarlikse ‘Global Student Leaders Summit’ aansoek te doen, wat in Maart 2017 plaasvind. Die tema vir die 2017-konferensie is “Ontdek, Betrek en Ontwikkel”. Die konferensie sluit in twee dae van...
Matie-netbalspelers dra groen en goud in Australië
Twee Matie-netbalspelers is op pad na Australië om Suid-Afrika in Melbourne by die "Fast Five"-wêreldreekstoernooi te verteenwoordig. Dit word op 29 en 30 Oktober aangebied en ander lande wat deelneem is Australië, Nieu-Seeland, Engeland...