8288 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Leer meer oor onderrig en leer
Prof Ian Couper, die direkteur van die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid, het onlangs die genootskap voltooi vir Teaching Advancement at Universities (TAU) wat poog om uitnemendheid in onderrig en leer in die hoëronderwys te...
Oor Ons | SU Bursaries and Loans
About us | SU Bursaries and Loans
FAQs
FAQs
Is Posttraumatiese stressteurnis in jou gene?
Kan posttraumatiese stressteurnis (PTSS) deur gedeelde familiegene aan generasies oorgedra word? Kan ʼn eenvoudige bloedtoets aandui of jy geneties ontvanklik daarvoor is? Dit is vrae wat ʼn navorser by die Universiteit Stellenbosch (US) hoop...
Resources
Resources
Die USB se SBA-ontwikkelingsprogram in die Oos-Kaap bekend gestel
Klein ondernemings wat in die Oos-Kaap in bedryf is, sal by 'n nuwe ontwikkelingsprogram baat vind. Dié is 'n gesamentlike onderneming tussen die Kleinsake-akademie (SBA) van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) en die Joe...
Gesondheidsvennootskappe inspireer studente en die gemeenskap
Inspirasie en waardering vir mekaar was merkbaar tussen studente en hulle gemeenskapsvennote tydens die Ukwanda Gemeenskapsvennotefunksie waar gesamentlike projekte in 2016 tentoongestel is. "Ek is so dankbaar vir die geleentheid om saam...
Bursary Adverts
Bursary Adverts
Noticeboard
Noticeboard
Africa Open vier 'Liedjieboer' Anton Goosen se 70ste verjaarsdag
Africa Open Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie, in samewerking met DOMUS (die Spesiale Versamelings afdeling vir Musiek van die US Biblioteek en Inligtingsdiens), het Maandag (14 November) Anton Goosen se 70ste verjaarsdag met 'n...