9461 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Centre for Learning Technologies
Immersiewe Tegnologie-Laboratorium (ITL), US Biblioteek
'n Interdissiplinêre immersiewe visualiseringsfasiliteit by US wat datavisualisering, VR en navorsingsondersteuning integreer om onderrig- en leerontwerp te versterk. 'n Doelgeboude 50m², 270° panoramiese projeksieruimte wat hoë-resolusie...
Using the Library
Druk, kopieer en skandeer
Studente en personeellede kan by enige van die Safecom Secure Pull Print-drukkers in die biblioteek druk, kopieer en skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik, mits hulle genoeg drukkrediete het.
Centre for Learning Technologies
Sentrum vir Leertegnologieë
Ondersteun dosente by US met innoverende, buigsame onderrig- en leermetodes en -tegnologieë.
Help - Library
lnlewering van tesis en proefskrif
Tesisse en proefskrifte moet geskep word soos uiteengesit in die Algemene Jaarboek van die University Stellenbosch.
Research - Library
Carnegie Navorsingsruimte
Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.
Learning - Library
Leersentrum
Die Leersentrum bied ’n innoverende en stimulerende leeromgewing en is ‘n dinamiese uitbreiding van die klaskamer in die Biblioteek.