Skip to main content

FGGW Na-Doktorale Gashere

Inligting vir FGGW-Gashere van Na-Doktorale Genote

A quarter of Stellenbosch University's 300+ postdoctoral fellows are hosted within the Faculty of Medicine and Health Sciences. Each postdoc is supervised and mentored by a host and located within a specific academic environment. Postdoctoral fellows are productive members of the SU community. They are expected to make a substantial contribution towards research outputs, while being developed and groomed as research professionals. International postdocs also have the potential to strengthen cross-border research collaboration networks. For these reasons, your interest in hosting a postdoctoral fellow, are valuable to the faculty and university.

Voltydse FGGW akademiese of navorsingspersoneel doen aansoek om 'n potensiële postdoktorale genoot te huisves; en adverteer dan elke genootskap om 'n geskikte genoot te werf. Toekennings begin vanaf R220 000 per jaar vir twee jaar, met aansoek sluitingsdatums tussen Maart en September. Genootskappe is moontlik met die ondersteuning van die FGGW Navorsingskomitee en ander befondsingsbronne. Navrae rakende FGGW Navorsingskomitee befondsing kan gerig word aan mnr. Tashwell de Wet by [email protected].

Die volgende dokumente vanaf die US Postdoktorale Kantoor sal van hulp wees vir gashere:

 
 

Waar om te begin

• Adverteer die postdoktorale pos vir 3 weke op ten minste een interne en eksterne platform;

• Voer onderhoude en kies die suksesvolle kandidaat (akademiese omgewing);

• Stel die US Afdeling Navorsingsontwikkeling in kennis van die suksesvolle kandidaat en verskaf die nodige ondersteunende dokumente;

• ANO skakel met die kandidaat om die aanstellingsproses te finaliseer.

 

Hieronder is moontlike platforms forwaarop na-doktorale genootskappe geadverteer kan word:

Interne Platforms

• Stellenbosch Universiteit na-doktorale genootskap webblad - kontak die Postdok Kantoor

Eksterne Platforms

• Webwerwe van professionele liggame in jou navorsingsveld 

• LinkedIn

• Careers24` 

• ResearchGate 

• Global Academy Jobs https://www.globalacademyjobs…;

• Sosiale media platforms (bv Facebook / Instagram / Whatsapp) 

Stuur ook die advertensie aan poslyste van Suid-Afrikaanse en internasionale vakliggame