Popular searches
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Afrika-oplossings nodig om SA se onbekende dooies te help identifiseer — Kathryn Smith
Suid-Afrika worstel met ʼn stille massaramp van vermiste en ongeïdentifiseerde mense wat samewerkende intervensies en oplossings uniek aan ons konteks verg. Só skryf dr Kathryn Smith* van die Department Visuele Kunste in ʼn meningsartikel wat...
Wêreldoseanedag: Veranderinge dringend nodig om ons seehulpbronne te beskerm
Wêreldoseanedag word jaarliks op 8 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick beklemtoon PhD-student in Natuurwetenskappe, Courtney Gardiner, waarom kritiese veranderinge nodig is om die toekoms van ons seehulpbronne te...
Suid-Afrikaanse Wiskundige Wetenskaplike Navorsingslandskap in 2024 deur Prof Loyiso Nongxa (WITS)
Maandag 12 Junie 2023, 16h00, Neelsie-Cinema In hierdie aanbieding spekuleer ons oor hoe die navorsingslandskap in Suid-Afrika oor 20 jaar kan lyk. Ons ondersoek dit deur die lens van die profiel van vroeëloopbaan wiskundige wetenskaplikes...
US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se top-akademici, prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, het die naweek ʼn buitengewone eerbewys ontvang toe die Italiaanse ambassadeur in Suid-Afrika die Orde...
Essensiële olies in kalwers se dieet kan E. coli onder beheer hou
Monensin is ʼn antimikrobiale middel wat gebruik kan word om mikro-organismes dood te maak of die groei daarvan te voorkom. Monensin word dikwels in die dieet van kalwers op suiwelplase ingesluit om dermkanaal infeksies te voorkom wat deur...
Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en doen inderwaarheid reeds
Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en is inderwaarheid reeds besig om dit te doen. Ongelukkig is te veel beleidmakers daarop ingestel om armoede te bestuur, eerder as om ontwikkeling te bevorder. Die kontinent se...
CIRCoRe-werkstroominsigte: Prof Ronelle Carolissen
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutel- US-personeellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele...
US sedimentoloog deel van span wat nuwe spesies dinosourus in Utah ontdek
Dr. Ryan Tucker van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe was deel van 'n internasionale span wat 'n nuwe plantvretende dinosourus ontdek het wat ongeveer 99 miljoen jaar gelede, gedurende die middel-Kryttydperk, in...
US aan die stuur van internasionale simposium wat ‘Lewe na TB’ bevorder
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
Akademikus Lis Lange aangestel as spesiale adviseur: leer en onderrig by die US
Die hoogaangeskrewe akademikus prof Lis Lange is as spesiale adviseur vir die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh Ramjugernath, aangestel. Die pos is geskep om akademiese vernuwing by die...