8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Suksesvolle debuut by USSA vir Maties Basketbal
Maties Basketbal se mansspan het nie net algeheel sesde gekom in sy eerste USSA-toernooi nie, maar het in die proses ook gekwalifiseer vir die Varsity Sports-basketbaltoernooi. Die span se afrigter, Zarko Krkeljas, het die toernooi as 'n...
Honderde internasionale studente begin nuwe semester by US
Hy het dubbele burgerskap van Marokko en Frankryk en studeer in Nederland. Reda Berrada wat al na Mexiko en Brasilië gereis het is iemand wat al die wêreld gesien het. Vir die volgende ses maande maak die Franse student hom tuis in die...
Oefening, gesonde dieet help teen diabetes
Die voorkoms van tipe 2-diabetes is besig om wêreldwyd en in Suid-Afrika vinnig toe te neem, en raak mans en vroue van alle ouderdomme. Volgens die Internasionale Diabetes-federasie was daar in 2015 ongeveer twee miljoen Suid-Afrikaners met...
Nuwe eenheid maak TB-middels veiliger vir kinders
'n Nuwe navorsingseenheid wat daarop toegespits is om TB-middels veilig en toeganklik vir kinders te maak, het onlangs sy deure by die Brooklyn-longhospitaal geopen. "Dit is 'n kind se mensereg om medikasie te ontvang in 'n dosis wat veilig...
Maties op pad na Rio
’n Student en atleet van die Universiteit Stellenbosch, Justine Palframan, is ingesluit by die Suid-Afrikaanse Olimpiese span vir Rio2016. Justine, wat goud gewen het in die 400m by die Wêreldstudentespele in 2015 en meer onlangs by die...
Die verband tussen gedrag en breinverbindings ondersoek
Dr Annerine Roos, ʼn navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is onlangs genooi om haar navorsing oor die verband tussen gedragsteurnisse en breinverbindings aan te bied by...
Internasionale span wil uitsterwings verhoed
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om die verskuiwing van spesies en ekosisteme weens klimaatsverandering te modeleer...
Nuwe era breek aan vir US met vrou in registrateurstoel
ʼn Nuwe era breek binnekort vir die Universiteit Stellenbosch (US) aan met ʼn vrou wat vir die eerste keer as Registrateur aangestel word. Dr Ronel Retief (45), Adjunkregistrateur: Tygerberg-kampus, neem die pos op 1 Januarie 2017 oor. Die...
Stellenbosch Universiteitskoor maak skoonskip by Koorspele
Die Universiteitskoor van Stellenbosch onder leiding van André van der Merwe, is die groot wenner by die agtste Internasionale Koorspele in Rusland wat Saterdag ten einde geloop het. Die US Koor het eerste plekke en goue medaljes in drie...
Werkende ma’s aangemoedig om te borsvoed
Die meeste mense is bewus van die baie voordele van borsmelk en borsvoeding, maar nie alle werkgewers en kollegas ondersteun werkende ma's om aan te hou borsvoed wanneer hulle terugkeer werk toe nie. Ma's hou dus meermale teen hulle sin en...