8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US betreur heengaan van prof Adam Small
Die Universiteit Stellenbosch het met leedwese verneem van die afsterwe van prof Adam Small, veelbekroonde digter en dramaturg. Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie en tans waarnemende Rektor en...
Meer as 1000 onderwysers en leerders sal SUNCEP-vakansieonderrig-sessies bywoon
Die Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) in die Fakulteit Opvoedkunde se span sal tydens die skoolvakansie die gasheer wees van 15 verskillende onderriggeleenthede vir meer as 1000 onderwysers en leerders. Die grootste van hierdie groepe is 'n...
Departement Sportwetenskap vier 80ste verjaardag
Die Departement Sportwetenskap vier op 1 Julie 2016 sy 80ste verjaardag. Prof Floris van der Merwe, buitegewone professor in dié department, vertel meer oor sy ontstaansgeskiedenis: Nadat Maties Suid-Afrikaanse universiteite-atletiek...
Studente verskuif grense van hul gemaksones
Studentwees gaan oor meer as net studies – dit gaan ook oor geleenthede om die grense van gemaksones te verskuif en te groei as persoon en Suid-Afrikaner. Drie studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vertel meer oor...
Matie-atlete verower vier medaljes by Afrika-kampioenskap
Matie-atlete het vier medaljes huis toe gebring van die Afrika Senior Atletiekkampioenskap wat van 22-26 Junie in Durban gehou is. Suid-Afrika het altesaam 33 medaljes gewen – 16 goud, 9 silwer en 8 brons. Victor Hogan, wat reeds vir die...
Twee Maties verteenwoordig SA by Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi
Twee Matie-netbalspelers het die naweek na Miami, VSA, vertrek om as deel van die Suid-Afrikaanse Universiteitespan aan die Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi deel te neem. Suid-Afrika speel Woensdag, 13 Julie, in hul eerste wedstryd teen...
Personeel vereer vir hul bydrae tot 60 jaar se sukses
In die gees van "Gee is omgee" het personeel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs by die jaarlikse personeelfunksie ruimhartig nie-bederfbare kositems en toiletware aan behoeftige studente geskenk. Ongeveer...
USB-student top in nasionale FPI-eksamen
Monique Malan, wat verlede jaar haar Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) voltooi het, is as die topstudent vir 2016 in die nasionale raadeksamens van die FINANCIAL PLANNING...
Maties tevrede met USSA-prestasies
Die meeste van die Universiteit Stellenbosch se sportspanne het daarin geslaag om in die topdrie te eindig in die onderskeie USSA-kompetisies wat verlede week plaasgevind het, met die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan, Maties Fietsry en...
Toptoekennings vir aardwetenskapstudente
Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe het twee van die top-toekennings van die Geologie Vereniging van Suid-Afrika ontvang. Jean Loock se honneurstesis is as die beste tesis in...