Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
’n Terugkeer na mobiliteit
Die regering het in April die einde van die ramptoestand in Suid-Afrika aangekondig wat die afgelope twee jaar van krag was om die Covid-19-pandemie te hanteer. Die aankondiging beteken nie net dat baie van die pandemiebeperkings opgehef...
US-studie werp lig op behandeling van hiperkalemie
Mediese spesialiste benodig dringend meer kennis oor die behandeling en bestuur van hiperkalemie (te veel potassium in die bloed), wat tot respiratoriese spier-swakheid en moontlik 'n noodlottige versteuring van die hartritme kan lei. Dít...
Ons aangevulde internasionaliseringslandskap
Suid-Afrika se ramptoestand is ná meer as 700 dae opgehef. Die kampus is vol lewe, hoewel die maskerprotokol binne geboue ons daaraan herinner dat die gevaar nog nie heeltemal verby is nie. Toe die pandemie ons getref het, het ons...
US-onderiggenoot 2022: Dr Marnel Mouton
Dr Marnel Mouton, Departement Plant- en Dierkunde (Fakulteit Natuurwetenskappe), het 'n US-onderriggenootskap vir die tydperk 2022–2024 ontvang. Die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2009 die onderriggenootskapsprogram ingestel om...
SAMNR-toekenning bied dr Ohajunwa toegang tot kennis en veerkragtigheid van inheemse gemeenskappe
Toe sy gedurende die Covid-19-pandemie die gebeure wêreldwyd rakende inperkings en ander beperkings gevolg het, kon dr Chioma Ohajunwa, ʼn na-doktorale genoot by die Sentrum vir Gestremdheid en Rehabilitasiestudies aan die Universiteit...
Ontleding van wêreldranglyste vir universiteite is komplekse en ingewikkelde proses – Prof Hester Klopper
Oor die afgelope sowat twee dekades het wêreldranglyste vir universiteite die akademiese bedingingsmiddel van ons tyd geword. Terwyl die publiek dikwels hierdie genommerde posisies sonder meer aanvaar, steek daar baie meer agter die...
Jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Konferensie
Die Universiteit van Stellenbosch se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking kondig graag die 15de aanbieding van die jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Konferensie aan. Die doel van die konferensie is om 'n ruimte te skep...
Nagraadse Kantoor bied “kitsvuur”-praatjies aan
Die Nagraadse Kantoor, Afdeling Navorsingsontwikkeling het sy eerste "kitsvuur-praatjies" navorsingskommunikasie-kompetisie op 1 November 2023 by die Neelsie Bioskoop aangebied. Hierdie geleentheid het aan 15 van die US se nagraadse...
US-wingerdkundeprojek oor klimaatsverandering verskyn op CNN
Die internasionale nuuskanaal CNN saai tans ‘n insetsel uit waarin ClimaVin, ‘n projek waarby wingerdkundiges en mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch (US) betrokke is, in die kollig is. Die projek bestudeer die impak wat...
Top akademiese presteerder Lauren Tsafandakis ontvang Fakulteit se hoogste eerbewys
Alumna Lauren Tsafandakis is onlangs aangewys as die wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2021 in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. 'n Formele...