Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Statebond Bosbouers ontmoet in Stellenbosch
Ted Wilson, Opleidingsbestuurder van Royal Forestry Society het op 4 Augustus 2016, tydens sy somervakansie in Suid-Afrika, 'n besoek gebring aan die Departement van Bosbou en Houtkunde. Die primêre doel van die besoek was om Bosbou...
Biochemie studente vaar goed by konferensie
Nagraadse studente van die Departement Biochemie het hulle strepe verdien tydens die jaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie. MSc student Tiaan Swanepoel het die toekenning vir die beste...
Ontmoet Patsy Oosthuizen: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Patsy Oosthuizen. Patricia Oosthuizen kan nie kook óf bak nie. "Ek...
Forum bekyk befondsingsopsies vir 8% styging in inkomste
Dr Blade Nzimande, Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Universiteite SA (USAf) en die Forum vir Universiteitsraadsvoorsitters (UCCF) het op Vrydag 12 Augustus 2016 ooreengekom op die stigting van 'n forum van veelvuldige belangegroepe...
Zanele wil haar ervaring met ander deel
Maties Sport se personeellede het die Paralimpiese en Maties Parasport-atleet Zanele Situ Maandag gelukgewens omdat sy as vlagdraer vir die SA Paralimpiese span in Rio gekies is, en haar sterkte toegewens. Lees haar storie hier … Wat...
Gesogte beurse ʼn hupstoot vir kliniese navorsing
Kliniese navorsing aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn hupstoot ontvang toe drr Charles Kyriakakis, Jen Holness en Leigh van den Heuvel elk ʼn vierjaarlange beurs deur...
Maties App op kampus bekendgestel
Ná 'n maandlange veldtog is die nuwe Maties App Maandag, 15 Augustus, bekendgestel. Die app, wat voortspruit uit 'n projek wat in die Rekreasie- en Aktiewe Leefstyl-eenheid (RALU) binne Maties Sport ontstaan het, se doel is om kommunikasie...
Vrouewetenskaplikes in die voorste linie in die stryd teen TB
In die gees van Vrouemaand word die klem geplaas op van die fantastiese werk wat inspirerende vroue by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) doen. Jong vroue wat 'n loopbaan in die wetenskap wil vestig moet "groot dink...
Nuwe MSc-graad gee koskundiges kans om oor voeding- en voedselsekerheid te leer
Twee fakulteite span saam om nuwe nagraadse program aan te bied 'n Nuwe meestersgraadprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal beleidmakers en mense in nie-regeringsorganisasies help om ingeligte besluite te kan maak oor kwessies...
Jong navorsers sak einde Augustus op die Eikestad toe
Augustusmaand is ekspo-maand! Op 25 en 26 Augustus gaan dit behoorlik gons in Stellenbosch se stadsaal wanneer 287 leerders van 24 verskillende skole hul navorsing by die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes-kompetisie ten toon stel. Die nasionale...