Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Dis net omdat ek gewaag het, sê Songezo Mabece
“Ek het gewaag. Ek het niks gehad om te verloor nie. Ek het myself die geleentheid gegee. Hier waar jy nou sit, sit jy op 'n nee, maar jy kan ook in 'n ander posisie wees as waar jy nou is as jy dit waag om te vra. Dis net omdat ek gewaag...
Wiskunde en vrae oor die wêreld
‘n Bejaarde Albert Einstein het glo eens gekla dat hy nie ‘n sterk genoeg wiskundige onderbou gehad het om die idees te verduidelik waaraan hy in daardie stadium van sy lewe gewerk het nie. Dis ‘n anekdote wat ‘n groot indruk op prof Cang...
Njabulo "opgewonde" daaroor om studente te help
Toe Njabulo Maphumulo in Julie in sy pos begin het as die nuwe koördineerder van die groep van ses koshuise by die Tygerberg-kampus, is hy met ope arms verwelkom deur al die koshuishoofde. "Hule is opgewonde om iemand te hê wat die komitee...
High Flying Mosquitos
6 November 2019 is SADC Malaria Day. World Malaria Day is celebrated every year in April and this year focused on #EndMalaria. But what is happening closer to home on the continent? A small town, Arus Village in Solai, in the Nakuru County...
IPB by internasionale plantkonferensie in Spanje verteenwoordig
Nelisa Mbambalala, ʼn student aan die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), het onlangs na Valencia in Spanje gereis om die Wêreldkonferensie oor Plantkunde en -wetenskap by te woon. Dié geleentheid het hom toegespits op onlangse tendense...
#Researchforimpact: Perceptions of Science in South African Communities
Afrikaans will be updated.
SUNLearn Opdatering 2020
SUNLearn Opgradering en Tema VeranderingSUNLearn, die Universiteit van Stellenbosch se Leerbestuurstelsel (LBS), is die kernplatform vir aanlyn leer, onderrig en assessering. Om te verseker dat die beste studente ervaring in die LBS...
US word lid van invloedryke globale netwerk van universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) se doelgerigte poging om met van die wêreld se voorste navorsingsgerigte universiteite kragte saam te snoer, het pas 'n reusehupstoot gekry. Die Vergadering van die Venesiese Internasionale Universiteit...
Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk
Ton Vosloo en Anet Pienaar-Vosloo, 'n egpaar met noue bande met die Universiteit Stellenbosch (US), het aangekondig dat hulle vanaf 2020 die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US vir 'n tydperk van vyf jaar borg...
Wanneer die portjacksons val, staan ander indringerspesies op
'n Algemene metode om die indringer akasiabome in Suid-Afrika uit te roei, is om hulle af te kap, op mekaar te stapel en dan aan die brand te steek. Maar dit kan ook 'n toename in die voorkoms van ander indringerspesies wat nie geteiken is...