Popular searches
8193 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Oorrolproses van modules op SUNLearn vir 2018
Beste kollega, Dit is weereens daardie tyd van die jaar wanneer ons begin gereed maak vir die oordra van alle geregistreerde kursusse/modules op die SUNLearn stelsel vir 2018. Ons benodig dus weereens u terugvoer rakende wat met u module(s)...
Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet Wendy Barends
My naam is Wendy Barends en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampussekuriteitspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer in die kelderverdieping van die Kliniese Gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n Whatsapp na...
Natuurwetenskappe vereer beste student
Me. Jana Botha, tans 'n nagraadse student in chemie, het die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir 2016 ontvang vir volgehoue besondere prestasie. Dié medalje, in soliede silwer, is die fakulteit se hoogste toekenning, en word...
Chroniese niersiekte is steeds ‘n groot uitdaging in Afrika
Nagenoeg 3 miljoen mense met chroniese nierversaking wêreldwyd ontvang niervervangingsbehandeling elke jaar. Maar tussen 4.9 miljoen en 9.7 miljoen benodig nog behandeling. En ten minste 2 miljoen sterf weens 'n terkort aan behandeling...
Ons vleisgeregte, maniere van vleis gaarmaak kom van vêr
Suid-Afrikaners hou van hul vleis soveel so dat ʼn maaltyd daarsonder nie as ʼn maaltyd beskou word nie. En dis nie net hoender, lam, bees of vark nie; ander vleislekkernye word ook gereeld geëet. Vandag gebruik ons selfs verskillende name...
Herformulering van Markowitz se teorema gee verrassende resultate
'n Verbeterde weergawe van die beroemde Markowitz se teorema kan potensieel aangewend word om nie net die volgende finansiële krisis meer akkuraat te voorspel nie, maar ook die moontlike uitbreek van peste en siektes, en of 'n pasiënt...
Slim watermeter nou by 100 skole bekendgestel
Die slim watermeter, ontwikkel deur prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gaan danksy ʼn borgskap deur die Shoprite-groep by ʼn 100 skole in die Wes-Kaap aangebring...
SA vroue en diabetes
Wêrelddiabetesdag word op 14 November gedenk en 2017 se tema is Vroue en diabetes – ons reg op ʼn gesonde toekoms. Vroue is gewoonlik die primêre versorgers in die gesin en speel ʼn kernrol in die langtermyn-gesondheidstatus van kinders en...
US-doktorale studente ontvang gesogte beurse
Drie doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (8 November 2017) in Johannesburg met L'Oréal-UNESCO Regional Fellowships For Women in Science (FWIS) in Sub-Saharan Africa-toekennings vereer. Cynthia Tamandjou...
US-inisiatiewe om water te bespaar
Die Universiteit Stellenbosch het verskeie intervensies om water te bespaar geïmplementeer - van die opvangs van gryswater vir hergebruik tot die grootskaalse uitrol van waterbesparende koppeling en toestelle. Hierdie intervensies, wat deur...