Popular searches
8203 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kampvegter vir menseregte in gesprek met Russe, Suid-Koreane
Prof Sandra Liebenberg, bekleër van die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), dien op die Verenigde Nasies (VN) se invloedryke Komitee vir Ekonomiese, Sosiale en...
Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet vir Romeo Olivier
My naam is mnr Olivier en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampusbeheer-span. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom besoek ons in die beheerkamer onder die Kliniese Gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n Whatsapp na 082 808 2333...
Nuwerwetse laser gebruik om voëls saggies by graanproewe te verjaag
Diegene wat al graanteeltproewe uitgevoer het sal weet dat voëls heelwat skade aan jong plante kan aanrig. Elke planteteler het maar sy of haar unieke manier om dit te hanteer. Sommige volg drastiese maatreëls, terwyl andere weer voorkomend...
Meisies hoor ingenieurswese is veeleisend, uitdagend en OPWINDEND
"Mense het baie respek en bewondering vir meisies wat 'braaf' genoeg is om die uitdaging te aanvaar om ingenieurswese te studeer," sê Larissa Tredoux, 'n eerstejaar Matie ingenieurstudent. Sy was een van die sprekers by die Fakulteit...
US polimeerwetenskaplike wen gesogte medalje
Prof. Harald Pasch, uitgelese professor wat ook die SASOL navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, het die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI) se goue medalje vir 2017 gewen...
Stewige hupstoot vir US-beursfondse
Amper R7 miljoen van die Moshal-beursstigting, R3,7 miljoen van Eskom en R1,8 miljoen van FNB… Dít is slegs 'n paar van die vele skenkings wat die Universiteit Stellenbosch se beursfondse in 2017 'n stewige hupstoot sal gee, tot voordeel...
PhD navorsing bevorder deur DvG-studiebeurs
Die nasionale Departement van Gesondheid het onlangs drie beurse van die nasionale program vir gesondheidstudente (NHSP) toegeken aan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...
“Ek is dit, maar ook baie meer...”
Die Stellenbosch e-Bosch Erfenisprojek in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit, is 'n stap nader aan die behoud en die bou van die erfenis van Stellenbosch vir almal. Gemeenskappe van die 10...
PhD student erken vir kankernavorsing
Megan Mitchell, 'n PhD student in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die gesogte Wyndham-toekenning vir die beste mondelinge aanbieding tydens die jaarkongres van die Fisiologie Vereniging...
Taalbeleid bevorder inklusiewe meertaligheid aan die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Afrikaans nie die rug toegekeer nie, en bly verbind tot die gebruik van dié taal tesame met Engels as onderrigtale in die konteks van inklusiwiteit en meertaligheid. Só het prof Wim de Villiers, Rektor...