Gewilde soek terme
8208 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ontmoet Rohan Hamman: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Rohan Hamman. Rohan Hamman beskryf homself as ’n hardwerkende Christen...
Departement Maatskaplike Werk vier Wêreld Maatskaplike Werk-dag
Vroeër vanjaar het die Departement Maatskaplike Werk Wêreld Maatskaplike Werk-dag 2016 (bekend in Engels as World Social Work Day, WSWD) gevier saam met 'n aantal instansies regoor die wêreld wat ook op maatskaplike werk as 'n professie...
Begrip vir die ‘op en af’ van skisofrenie
Verbeel jou jy loop laataand alleen in 'n lang, donker gang van 'n ou gebou af. Elke kraak van 'n vloerplank maak jou senuwees klaar en elke skaduwee lyk bedreigend. Verbeel jou nou dat jy hierdie angs en paranoia elke dag, heeldag ervaar...
Anker en Viljoen ontvang toekennings van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vroeër vanjaar ʼn aantal groot pryse toegeken en dr Willem Anker en prof Louise Viljoen van die Departement Afrikaans en Nederlands was onder die wenners. Vir sy roman Buys: ʼn Grensroman...
Doen nou aansoek vir Google se Deep Learning Indaba
Aansoeke is nou oop vir deelname aan die tweede Deep Learning Indaba wat van 9 tot 14 September 2018 by Stellenbosch Universiteit plaasvind. Dit is 'n unieke pan-Afrika opleidingsgeleentheid wat deur Google DeepMind ondersteun word. Die...
Studente versterk band tussen menslike en planetêre gesondheid
“Daar is ʼn gevestigde verband tussen menslike welsyn en ʼn volhoubare bestaan. Ons is hier om seker te maak dit bly sterk," sê Sibongumenzi Mtshali, die nuwe studentekoördineerder van die Groen Komitee van die Universiteit Stellenbosch (US)...
US-kundiges ontvang toekennings van Akademie vir Wetenskap en Kuns
Navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) tel weer vanjaar onder diegene wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer word. Die pryse sal tydens twee...
Intreerede deur prof Stephan Visagie
Prof Stephan Visagie, professor in Operasionele Navorsing en departementele voorsitter van die Departement Logistiek, het sy intreerede op 3 Mei gelewer. Hy is voorgestel deur prof Ronel du Preez, visedekaan: leer en onderrig van die...
Internasionale uitstalling voer eugenetiekbeweging terug na die Nazi-bewind se ‘wetenskap van ras’
'n Internasionale reisende uitstalling wat deur die Verenigde State se Holocaust Memorial Museum byeen gebring is en lig werp op die Nazi-bewind se 'wetenskap van ras', asook die implikasies daarvan vir die mediese etiek en vir sosiale...
Alkohol, dwelms kan tot selfbeskadiging lei
As jy middels soos alkohol en onwettige dwelms gebruik, loop jy ʼn groter risiko vir selfbeskadiging en ander vorme van selfdood-gedrag wat ernstige openbare gesondheidsprobleme in Suid-Afrika is. Dit is een van die bevindinge van 'n...