Gewilde soek terme
8204 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
TAU Genootskapsprogram 2022-2023
TAU Genootskapsprogram 2022-2023 Die TAU ( Teaching Advancement at University) Genootskapsprogram is 'n landswye intervensie wat in 2015 begin is. Dit is gerig op die bevordering van die onderriggehalte en die professionalisering van...
Universiteit Stellenbosch behou plek op ranglys vir ontluikende ekonomieë
Die Universiteit Stellenbosch (US) is steeds een van die voorste universiteite in die ontluikende ekonomieë van die wêreld. Dit is pas deur die jongste Times Higher Education (THE) Emerging Economies University Rankings 2022-ranglys wat...
COVID-19-entstowwe: Opdrag of keuse?
Regs- en etiese aspekte van COVID-19-entstowwe en of dit verpligtend gemaak moet word, is tydens 'n aanlyn paneelbespreking wat op Dinsdag 19 Oktober deur die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aangebied...
Grand Challenges Africa-toekenning help Mashabela in sy soektog vir TB-behandeling
Dr Gabriel Mashabela, 'n spesialiswetenskaplike van die SAMNR Sentrum vir TB-navorsing, het onlangs 'n Grand Challenges Africa-toekenning ontvang van die Alliance for Accelerating Excellence in Science in Africa (AESA). Hierdie toekenning...
US vergroot globale voetspoor ondanks COVID-19
Die tema, “Aangevulde Internasionalisering" was aan die orde van die dag by die 18de vergadering van die Stellenbosse Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) wat van 13 tot 15 Oktober 2021 gehou is. SIAN is 'n jaarlikse byeenkoms van die...
US-alumnus onder top 6 van SAICA Trailblazer-toekennings
Kamir Arjun, 'n HonsBRek-alumnus van die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Sellenbosch is een van die top ses van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) se Trailblazer-leerlingskaptoekennings van...
Afdeling Leer- en Onderrigverryking Virtuele Seminaar #4
Onderwerp ʼn Heeltemal nuwe wêreld: Oorbrug die gaping tussen kritiese digitale onderrigmetodiek en die (nuwe) geoutomatiseerde virtuele onderrig- en leeromgewing Aanbieder Dr Sonja Strydom
Rektorstoekenning perfekte manier om studentelewe af te sluit
“Ek het nooit gedink ek sal die voorreg hê om 'n Rektorstoekenning te ontvang nie. Dit is die perfekte manier om my studentelewe af te sluit," sê Hannah Calvert, kaptein van die Maties Vrouewaterpolospan en lid van die Suid-Afrikaanse...
Maties skaakmeester is trots op Rektorstoekenning
Daniel Barrish het al saam met sy oupa begin skaak speel nog lank voordat hy laerskool toe is. In graad 1 het in sy eerste nasionale junior kampioenskapstoernooi meegeding en gewen. Sedertdien is skaak 'n belangrike deel van sy lewe. Hy...
Akademiese sukses gevier
Zainab Khafif, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, se vasberadenheid om haar studies suksesvol te voltooi, is met 'n 2021 Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie beloon. Khafif...