Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Internasionale Dag van Vrede: Vredesoperasies onder die soeklig
Maandag (21 September) word die Internasionale Dag van Vrede gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en News24 fokus prof Lindy Heinecken (Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie) en mnr Craig Bailie (Skool vir...
Nuwe raamwerk sal Wêrelderfenisterreine teen indringerspesies help beskerm
'n Span internasionale wetenskaplikes, insluitend drie navorsers verbonde aan die Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (SIB) by die Universiteit Stellenbosch (US), het vorendag gekom met 'n nuwe monitering- en...
Oor vierde termyn en vlak 1
“Kwartaal 4 en vlak 1 begin vandag" 21 September 2020 Beste kollegas en studente Vandag lui twee nuwe tydperke in – die laaste kwartaal van die akademiese jaar, en vlak 1 van die nasionale staat van inperking in reaksie op die...
US skitter met navorsing- en innovasiebestuurstoekennings
Vier personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) 6 Augustus 2020 gesogte toekennings ontvang vir hulle bydrae tot navorsing- en innovasiebestuur in Suider-Afrika by die jaarlikse DWI/SARIMA (Departement van Wetenskap en Innovasie...
Leer basiese gebaretaal gratis aanlyn
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gestremdhede het dit nou vir personeel en studente makliker gemaak om Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) aan te leer deur sy SAGT-kursus gratis aanlyn beskikbaar te stel vir die volgende vier...
Covid-Kids studie ondersoek die effekte van Covid-19 in kinders
Kinders blyk heelwat minder waarskynlik as volwassenes om die SARS-CoV-2 virus op te doen – en die virus lyk ook anders in kinders as wanneer dit voorkom by volwassenes. Dit was die oorwegende standpunt van 'n webinar met die titel Covid...
#Researchforimpact: Stories wat ons bybly
Die straat waar sy staan, een van die besigste in Bonteheuwel, ʼn township op die Kaapse Vlakte, is besig met mense, honde en verkeer. Jong seuns wys hul tolkap-vaardighede, meisies spring tou, groepe jong mans staan en rook waterpype en...
Die Media, BRICS en Geopolitiek
Hierdie seminaar, aangebied deur die Departement Joernalistiek en die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, fokus op die mediadekking van geopolitieke gebeure soos die BRICS-beraad, die konflik tussen Rusland en Oekraïne en...
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit
Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch dat ons ʼn inklusiewe samelewing...
Goedgekeurde kwartaal- en eksamendatums vir 2021
Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het onlangs die kwartaal- en eksamendatums vir 2021 goedgekeur. Verskeie faktore wat die onderwyssektor die afgelope jaar geraak het en 'n impak op die aanvang van 2021 sal hê, is...