Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Dr. Margaret Blackie - US Onderriggenoot 2020
Dr. Margaret Blackie, Departement Chemie en Polimeerwetenskap, is met ingang 2020 as US Onderriggenoot aangestel. Dr. Blackie is ’n senior lektor in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap. Sy is in Januarie 2010 by die US aangestel. Sy...
Self-regulerende intervensie tem oormatige media-multitaakverrigting
Is jy een van daardie mense wat gelyktydig TV kyk, die jongste Twitter-twiets of Instagram-plasings dophou en op WhatsApp gesels? Indien wel, is jy besig met media-multitaakverrigting (die verrigting van verskeie take gelyktydig), wat...
Navorsing fokus op die denkwyse van verkragters
Niemand word in die oggend wakker en sê die volgende nie: "Vandag wil ek iemand verkrag". Daar is baie eksterne faktore wat daartoe bydra om iemand so iets te wil laat doen – en dit sluit stres en sosiale isolasie in. Dit is die sterk...
Let op die (geslags-)gaping in STEM-vakke
Op Dinsdag (11 Februarie) het ons die Internasionale Dag van Vroue en Jong Meisies in Wetenskap gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf Dr Tashnica Sylvester van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe dat ons die...
Corné sluit weer by Maties Rugby aan
As 'n voormalige Maties-rugbyspeler kon Corné Uys nie die geleentheid laat verbygaan om by Maties Rugby se afrigtingspan aan te sluit nie. Uys het die Maroenmasjien van 2003 tot 2005 verteenwoordig. Hy sluit nou aan by die hoofafrigter...
EBW-student eerste Zimbabwiese studenteraadsvoorsitter
Lewis Mboko, 'n student van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), is onlangs as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad (SR) vir die 2020 akademiese jaar aangewys. Die 22-jarige ekonomie-...
Healthy Lifestyle Awareness Month 2020
Being healthy is not just about eating a healthy meal every now and again and hitting the gym once a month. Being healthy means following a healthy lifestyle, and with February being Healthy Lifestyle Awareness Month, we're sharing some...
Studie wys gestandaardiseerde verwysingsbriewe verbeter kanse op indiensname
'n Kostedoeltreffende ingryping wat maklik uitvoerbaar is – dis hoe navorsers die gestandaardiseerde verwysingsbrief beskryf wat ontwikkel is om werklose Suid-Afrikaners in hul soektog na 'n werk te help. 'n Nuwe studie het bevind dat...
Blackie kombineer liefde vir wetenskap en onderrig in navorsing
'n Chemiese dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Margaret Blackie, wat onlangs 'n onderriggenootskap vir drie jaar van die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) ontvang het, is daartoe verbind om nie net haar kennis op die...
Voedselwetenskaplike as ontluikende navorser erken
Voedselwetenskaplike dr Paul Williams is een van 13 internasionale navorsers wat deur SPIE, die internasionale vereniging vir optika en fotonika, in hul 2020 DSC Rising Researchers-groep ingesluit is. Dr Williams is 'n dosent en navorser...