Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
‘n Weersin in onsin
Joernalis. Dosent. Ombudsman. Skrywer. ‘n Man met ‘n besliste weersin in onsin. Een wie se besinnings oor billikheid en reg of verkeerd gegrond is in die Suid-Afrikaanse perskode. Dìs in breë prof George Claassen, uittredende direkteur van...
Ontmoet die sentrum vir voedselveiligheidspan!
Ontmoet die sentrum vir voedselveiligheidspan!Hulle het onlangs hul nuwe labcoats ontvang en is nou gereed vir aksie! Van links na regs: Caitlin McQuillan (MSc), Michael Esterhuysen (MSc), Pumi Shange (PhD), Ivan Harris (MSc), Paula Smit...
Prof Pieter Gouws het twee praatjies aangebied tydens die IAFP Europese simposium oor voedselveiligheid wat op April in Frankryk gehou is..
Prof Pieter Gouws het twee praatjies aangebied tydens die ‘International Association for Food Protection’ (IAFP) Europese simposium oor voedselveiligheid wat op 24-26 April 2019 in Nantes, Frankryk gehou is. Prof Gouws se gesprekke het die...
Prof Pieter Gouws was 'n hoofspreker by die SAAFoST 23ste tweejaarlikse internasionale kongres
Prof Pieter Gouws was 'n hoofspreker by die SAAFoST 23ste tweejaarlikse internasionale kongres en uitstalling met die tema 'Food Science and Technology for the 21st Century' wat in Johannesburg, Suid-Afrika gehou is. Prof Gouws se toespraak...
#Researchforimpact: Is democracy backsliding?
Afrikaans will be updated.
Wat hou klimaatsverandering vir Afrika se skoenlappers en motte in?
Veranderinge in temperature én reënvalpatrone weens klimaatsverandering kan oor die volgende dekades 'n beduidende invloed hê op die voorkoms van motte en skoenlappers in Afrika. Dit is volgens 'n studie wat aan die Universiteit...
Russel Botman-beursfonds 'skep geleenthede vir volgende generasie'
Wyle prof Russel Botman, voormalige rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), was passievol daaroor om geleenthede te skep vir verdienstelike studente. En dit is hierdie nalatenskap wat die US en sy gesin eer deur...
Nominasies ingewag vir gesamentlike werkgroepe teen geslagsgebaseerde geweld by die US
Gesamentlik werkgroepe word tans saamgestel om geslagsgebaseerde geweld by die Universiteit Stellenbosch (US) te beveg. Hulle sal kwessies aanspreek wat uitgelig word in die Beweging teen Geslagsgebaseerde Geweld US se memorandum, asook die...
Hoekom alkohol steeds ʼn bedreiging vir ongebore babas in Suid-Afrika inhou
Dit is sosiaal aanvaarbaar vir individue ouer as 18 jaar om alkohol te gebruik. Alhoewel, om alkohol te drink tydens swangerskap is skadelik en kan lei tot onomkeerbare fetale kognitiewe- en ontwikkelingskwessies. Kollektief staan dit...
Ingenieurswese verwelkom driepuntige monument terug ná 50 jaar
"Dit is baie gepas om hierdie monument in die Fakulteit Ingenieurswese se 75ste bestaansjaar na ons groot gebouekompleks te verskuif," sê die dekaan, prof Wikus van Niekerk. Die driepuntige monument, wat 50 jaar gelede in Victoriastraat ter...