Popular searches
8081 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Openbare lesing deur Lord Rowan Williams
Lord Williams, voormalige Aartsbiskop van Kantelberg (2002 – 2012), is tans die Meester van Magdalene College by Cambridge Universiteit. Hy word internasionaal erken as 'n vooraanstaande teologiese skrywer, geleerde en dosent. Hy het reeds...
Plantversamelingstog
Oor die 200 besonderse en skaars spesies plante is onlangs vir die US Botaniese Tuin versamel. Verskeie kwekers en botaniese tuine gelee in agt van die nege provinsies is besoek en oor die 5000km is afgelê in 10 dae. Die meeste plante is...
US vier uitnemendheid by Rektorstoekennings
Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap by die jaarlikse Rektorstoekennings, wat Donderdag (13 Oktober) gehou is, vereer. "Hierdie is een van die hoogtepunte op die...
Dissiplinêre verhore voortgesit
Die verhore van elk van die 12 studente wat geskors is hangende die uitslag van ʼn dissiplinêre proses het Donderdag (13 Oktober 2016) afgeskop (3 verhore het reeds plaasgevind) en sal hierdie week voortgaan. Die individuele verhore van die...
Interprofessionele onderwys in Afrika uitgebrei
Daar is ʼn nuweling in die internasionale gemeenskap van Interprofessionele Onderwys (IPO). Die Afrika Interprofessionele Onderwysnetwerk (African Interprofessional Education Network [AfrIPEN]) is formeel aanvaar as ʼn lid van die IPO Wêreld...
Kaapstadse Konsulêre Korps besoek US
''n Wêreldklas universiteit, geanker in Afrika en globaal in omvang.' Dit is hoe die Universiteit Stellenbosch (US) aan lede van die Kaapstadse Konsulêre Korps beskryf is toe hulle die universiteit op Vrydag 14 Oktober 2016 besoek het...
US verwelkom landbouleiers en –studente wat deel is van RUFORUM
Die Universiteit Stellenbosch (US) was Maandag die samekomsplek van 'n groot groep huidige en toekomstige leiers van hoër onderwysinstellings in Afrika met 'n spesifieke landboufokus – van dekane en vise-kanseliers tot voorgraadse en PhD...
TygerMaties is blink sterre
Tygerberg-studente het erkenning ontvang as uitblinkers op ʼn verskeidenheid gebiede tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie wat op Donderdag, 13 Oktober gehou is. Hierdie...
Dr Nadia Marais wen gesogte prys
Die $1,000 prys is aan haar toegeken vir haar essay, "Lovelyn, Belhar, en Maria: Verkenning van die retoriek van belydenis as weerstand teen onreg". Die Louise en Richard Goodwin pryse vir uitnemendheid in Teologiese skryfwerk word aan...
Dekaan vereer vir sy bydrae tot bewysgebaseerde gesondheidsorg
Die Afrika-streek se "vader van bewysgebaseerde gesondheidsorg" is wat die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) vir Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, genoem het toe hulle hom...