Gewilde soek terme
8081 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Hester Klopper ontvang eregraad van Oxford Brookes Universiteit
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategiese Inisiatiewe en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch, is Vrydag (2 September 2016) met ʼn eregraad van die Oxford Brookes Universiteit in Oxford, Engeland vereer. Sy was een van...
Volgepakte erfenisprogram vir September beplan
Die jaarlikse e'Bosch erfenisprojek, wat gesamentlik deur Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit aangebied word, is Dinsdag (30 Augustus 2016) by die Stellenbosch Universiteit Museum bekend gestel. Die projek...
Universiteit Stellenbosch bied eerste IOSOT-konferensie in Afrika aan
Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) se eerste konferensie op die Afrikavasteland vind van 4 tot 9 September 2016 by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Dit is maar die tweede keer sedert die...
Ilse wil as rolmodel en mentor dien
Ilse Hayes – Maties Parasport-atleet, Paralimpiese kampioen en Stellenbosch-sportambassadeur – is in die pylvak van haar loopbaan en sou niks aan haar lewe verander nie. Sy het 31 geword op die dag waarop die plaaslike Paralimpiese atlete...
Ontmoet Mustafa Karbanee: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Mustafa Karbanee.Wie sê jy kan nie beide ’n swartbelt in karate hê én ’n...
Navorsing maak Spele veiliger vir Paralimpiese atlete
Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die spits van ʼn groep internasionale navorsers wat die beserings en siektes wat by die Paralimpiese Spele opgedoen word, sal bestudeer om toekomstige byeenkomste veiliger vir atlete te maak. Die...
Alumni Teleton 2016 skop af
Dit is weer tyd vir die Alumni-kantoor se jaarlikse Teleton - so verwag 'n oproep tussen 5 en 13 September. ’n Span van senior studente sal jou en ander alumni tydens die Teleton bel. Ons is seker dat jy sal kan empatiseer met hulle huidige...
Steinhoff Maties te sien in Premierhokkieliga
Altesame 16 spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub speel in die splinternuwe Premierhokkieliga (PHL). Die liga – wat op dieselfde konsep as die Indiese Premierliga vir krieket gegrond is – word oor die vier naweke van September in...
Voorste US-navorsers ontvang NNS-toekennings
Ses van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is Donderdag (1 September 2016) deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer. Profs Willem Visser (Rekenaarwetenskap), Paul van Helden (Biomediese Wetenskappe ), Mark...
Dietrich Bonhoeffer vir vandag
Die afgelope drie jaar het die Bonhoeffer Konsultasie 'n aantal kenners, pastore en studente bymekaargebring vir 'n in-diepte lees en bespreking van gedeeltes van Bonhoeffer se skryfwerk. Die fokus van vanjaar se Konsultasie was Bonhoeffer...