Gewilde soek terme
8081 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ontmoet Jaco Schoeman: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Jaco Schoeman.’n Opregte Weskuskind met ’n hart van goud wat mal is oor...
Ontmoet Ingrid Hartmann: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Ingrid Hartmann.As Ingrid Hartmann ’n dier was, sou sy ’n jagluiperd wees...
US maak aanstellings in sleutelposisies
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar verskeie senior aanstellings gemaak. Benewens twee nuwe visierektore, is vier aanstellings ook in sleutelposisies gemaak. Prof Hester Klopper is aangestel as Viserektor: Strategiese Inisiatiewe...
UCM 2016 Vakansie Opleiding
'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die loop van hul studies. Vir hierdie doel, het die UCM vroeër hierdie jaar vir...
UCM Gasheer vir JENGA Projek Vergadering
Die UCM (Eenheid vir Konstruksiemateriale), in die Siviele Ingenieurswese Departement van Universiteit Stellenbosch, was onlangs gasheer vir die vyfde JENGA projek vergadering. JENGA (Joint development of courses for ENerGy-efficient and...
Natuurwetenskappe is op en wakker
Personeellede van die Fakulteit Natuurwetenskappe is getrakteer op gratis nek- en skouer- masserings, gratis joga- en pilatessessies, gesondheidsmonitering, inligtingsessies en 'n pretloop tydens die jaarlikse Welwees-inisiatief dag van...
Geobulletin: News from Stellenbosch Earth Sciences
Contribution for Geobulletin from Stellenbosch Earth Sciences For this issue, we have many interesting and significant things to report. Staffing Matters After two years, the Faculty of Science finally caught up with Professor Alex Kisters...
Aanlyn-kursusse kan help om universiteitsfooie te verminder
Met universiteitsonderrig wat al hoe duurder word, moet ons dalk begin kyk na aanlyn-kursusse om fooie te verminder, skryf dr Hannes Smit van die Departement Filosofie in ʼn meningsartikel wat Woensdag (24 Augustus 2016) in Business Day...
Maties doen hul deel om studente met gestremdhede te ondersteun
Vandag (2 September 2016) word Loslitdag gevier om opnuut die uitdagings wat persone met gestremdhede daagliks in die gesig staar te beklemtoon. In ʼn artikel skryf personeellede by die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Gestremdhede...
Gifinligting in 11 tale beskikbaar gestel
Was jy al ooit in ʼn situasie waar iemand aan gifstowwe blootgestel is en jy geen idee gehad het wat om te doen nie? Handige inligtingskaarte met riglyne oor die onmiddellike behandeling in geval van vergiftiging is nou in al 11 amptelike...