Gewilde soek terme
8056 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydra
Die Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad (AUABAC), in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap (GIZ) en die Universiteit Stellenbosch (US), het van 9-11 Mei 2023 ʼn werksessie in Arusha, Tanzanië oor die...
Nuwe afdelingshoof van jongs af na arbeidsterapie ‘geroep’
Lees volledige artikel in Engels.
Verbind aan Afrika: Prof Taryn Young, kampvegter vir openbare gesondheidsorg
Sedert sy in 2008 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidsdienste (FGGW) aangesluit het, het p rof Taryn Young op ʼn klomp gebiede uitgeblink – van navorsing en onderrig tot die beïnvloeding van...
Prof Gabeba Baderoon lewer aangrypende Afrikadag-lesing
“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word minder en verarm wanneer dit ooreenkomstig die uitsluitingslyne leef wat oorgeërf...
ʼn Dag in die Lewe: Diane Gahiza
Haar rol as die Projekkoördineerder van die Sentrum vir Maatskaplike hou Diane Gahiza baie besig. Haar lewendige belangstelling in maatskaplike geregtigheidskwessies en uitstekende mensevaardighede – asook ʼn goeie humorsin – help Gahiza om...
UNESCO-leerstoel oor interkulturele vaardighede aan die US toegeken
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Leerstoel in Interkulturele Bevoegdhede is aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken. Die leerstoel sal in die Afrika-sentrum vir Akademieskap...
‘Moeder van die Nasie’ vereer in seremoniële seëning van die US se Krotoa-gebou
Liedjies, dromslae en inkantasies het op Saterdag, 20 Mei deur Stellenbosch se geskiedkundige eikeboom-omringde strate weerklink toe tradisionele genesers, oudstes en gemeenskapsleiers byeengekom het om die Krotoa-gebou te seën. Al is die...
Sleutelvaardighede wat skoolhoofde benodig vir goeie onderwysuitkomste
Bykans drie dekades ná die aanvang van Suid-Afrika se demokrasie word die skoolstelsel steeds deur ongelyke leergeleenthede geteister. ʼn Gekombineerde benadering van billike toewysing van hulpbronne en doeltreffende skoolleierskap wat...
SANW moet bewustheid oor kubersekuriteit opskerp
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is net so kwesbaar vir kuberaanvalle soos enige ander entiteit of organisasie. Om kuberaanvalle te voorkom of te temper moet die SANW bewustheid oor kubersekuriteit onder sy militêre offisiere...
Anatomie uit ʼn ander perspektief
Speelklei is nie ʼn item wat gereeld op rekwisisievorms van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) verskyn nie. Dis wel iets wat Janine Correia, dosent in anatomie, deesdae vir haar studente aankoop sodat hulle al...