Gewilde soek terme
8053 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
A massive shout out to the heroes at Innovus and SUNCOM
Message from Anita Nel, Chief Director Innovation and Commercialisation As we bid goodbye to another fantastic year, I couldn't let the opportunity pass without sending a massive shout-out to the heroes in our division who keep our...
Prof Gubela Mji tree af na ‘n loopbaan toegewy aan gestrendheid- en rehabilitasiestudies
Lees die volle artikel in Engels.
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaters-kwalifikasie.
Die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasiekontrole (SU-UIC) het die vrystelling van Afrika se eerste skoolverlaterskwalifikasie, die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISC), wat deur die Onafhanklike...
Die pilare agter die skerms van die Departement Ekonomie
Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaterskwalifikasie."
Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.
50 jong leiers besoek kampus
Die jaarlikse Burger Jeugleierskonferensie, wat deur Die Burger en die Wes-Kaapse Onderwysdepartment aangebied word, het plaasgevind in Desember. Die program het 'n besoek aan die kampus van die Universiteit Stellenbosch ingesluit om...
Tiervlei-gemeenskap en die US beraadslaag oor die Hardekraaltjie restitusie- en herdenkingsprojek
See English version.
US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon
'n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) die eerste plek besorg in die Cambridge...
Fakulteit Natuurwetenskappe loods netwerk vir wiskunde- en wetenskapsonderwysers
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het op 25 Augustus 2022 'n Wiskunde- en Wetenskapsonderwysersnetwerk (MSTN) geloods om die gaping tussen sekondêre en tersiêre onderwys in die fundamentele wetenskappe te oorbrug. Volgens me. Maambele Khosa...
Sitrus: Meer fokus op windlanings nodig
In die laaste helfte van die jaar kan die Wes-Kaap se suidoostelike winde baie skade aanrig aan jong mandaryn-vrugte, omdat dit saamval met die eerste 12 weke na vrugset. Wanneer die wind meer intens raak tussen Oktober en Desember kan dit...