Gewilde soek terme
8053 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Eredoktorsgraad in Handel vir SG van die Afrika-navorsings-universiteitsalliansie
Die Fakulteit is verheug dat prof Ernest Aryeetey, die stigtersekretaris-generaal van die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie, een van die uitgelese individue is wat vanjaar 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang...
SBGS-navorsing lig WGO-riglyne oor soutinname in
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) het onlangs 'n Cochrane stelselmatige oorsig gedoen om die effek en veiligheid te bepaal van die vervanging van sout met lae...
Prof Guy Midgley: Profiel van 'n klimaatskampvegter
Prof Guy Midgley het in September 2022 'n Eco-Logic-toekenning ontvang – die jongste in 'n hele rits eerbewyse wat al aan dié hoof van die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Klimaatstudie verleen is. Lees hier meer oor prof Midgley en...
15 jaar van die bevordering van Chinese taal en kultuur gevier
Die Confucius-instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) het onlangs hulle 15de bestaansjaar gevier. Die Instituut is ʼn openbare instelling sonder winsbejag wat ten doel het om die Chinese taal en kultuur te bevorder. Teen die...
SUNLearn 2023 Module Oorrol
Beste SUNLearn fasiliteerders (25-11-2022) Inhoud van alle geregistreerde modules is nou oorgedra na hul dienooreenkomstige 2023 module spasies en alle personeel is gelaai vir die 2023 weergawes van hul 2022 modules. Neem asb. kennis van...
Kurrikula moet reageer op die gemeenskap se behoeftes
Moet onderwysers wat toekomstige gesondheidsorg beroepslui oplei slegs op die biomediese vereistes van die beroep fokus, of moet hulle ook eienskappe van maatskaplike verantwoordelikheid insluit? Hierdie vraag is gestel deur Cecilia Jacobs...
Globale klimaatsverandering-ambassadeurs van US by COP27
Temperature het sedert die pre-industriële tydperk met 1,1 °C gestyg en daar is nou onteenseglike bewyse dat dit deur mense veroorsaak word. Terwyl die uitwerking van klimaatsverandering regoor die planeet gevoel kan word, vergader party...
Werk van leerstoel in Plantgesondheid gaan voort
Die voortreflike werk wat reeds deur die leerstoel in Plantgesondheid in die Departement Agronomie van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen is, sal voortgesit word, danksy die goeie nuus dat WinField United South Africa sy finansiële...
Geld moet meer doeltreffend aangewend word om indringerplante in SA te beheer
Die Suid-Afrikaanse regering het tussen 1998 en 2020 R7,1 miljard (aangepas tot 2020-vlakke) spandeer om die verspreiding van indringerplante teen te werk, maar ons sukkel nog steeds om dit te beheer. Wat ons nodig het, is 'n nasionale...
Wêrelddag vir Diabetes: Opvoeding, bemagtiging belangrik om diabetes te bestuur.
Wêrelddag vir Diabetes word jaarliks op 14 November gevier. November is ook Diabetesbewusmakingsmaand. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch (US) die belangrikheid van opvoeding en bemagtiging...