Slimnetwerktegnologie
Kortkursusse - (Geregistreer vir CPD-punte by ECSA)
Geïntegreerde vraagkanttegnologieë
Die doelwit van hierdie kursus is die modellering en simulasie van kragsentrales en 'n volledige kragstelsel. Die perspektief van hierdie kursus is 'n blik vanuit die energievraag-, of gebruikers-, kant van 'n netwerk.
Oorsig van slimnetwerktegnologie
Die doel van hierdie kursus is om RES-komponente en -groottebepaling, kragvloei en slimmeting bekend te stel, asook 'n blik op die ekonomie van Smart Grid-tegnologie. Moenie hierdie opwindende geleentheid misloop nie.
Slimnetwerkkommunikasie