Popular searches
327 resultate gevind
Stellenbosch University
Musiekgegradueerde deel haar passie met plaaslike gemeenskap
Vir Marlise Theron is die daaglikse skep van musiek nie meer die enigste dryfveer in haar lewe nie. Om tyd te bestee deur musiek aan jong kinders van die Cloetesville-gemeenskap op Stellenbosch te leer, het groter waardering vir haar ambag...
Stellenbosch University
BSc Aardwetenskap-student kry graad nĂĄ baie swaarkry
âNadat hy vir baie jare moes toesien hoe sy enkelma sukkel om hom en sy vier sibbe te onderhou, het Andile Mkandla (24) van die Strand die skool verlaat nadat hy Graad 10 voltooi het. Hy het toe by konstruksiemaatskappye en die gemeenskap...
Stellenbosch University
âGroenerâ VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder â LLD-gegradueerde
Geen poging om armoede uit te roei en die ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte van mense wĂȘreldwyd te waarborg sal sukses behaal as ons nie die gevare van omgewingsaftakeling en klimaatsverandering ernstig opneem nie. So meen dr...
Stellenbosch University
Eerste inname van USB-leierskapontwikkelingsprogram ontvang hul kwalifikasies
Die eerste kohort studente wat die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool (USB) se nagraadse diploma in leierskapsontwikkeling (NPO-stroom) suksesvol voltooi het, se kwalifikasies is vandeesweek tydens 'n aanlyn gradeplegtigheid van die...
Stellenbosch University
Raamwerk deur PhD-gegradueerde help humanitĂȘre organisasies met data oor vlugtelinge
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n raamwerk vorendag gekom wat dit vir humanitĂȘre organisasies makliker kan maak om noodsaaklike data â wat die verskil tussen lewe en dood kan beteken â in te win oor gedwonge...
Stellenbosch University
US hou eerste virtuele personeelbyeenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) het âin 'n kort tyd baie bereik" en as personeel âhet ons saam baie geleer", wat die US gehelp om in hierdie ongekende tyd vooruit te beweeg. Dit was die boodskap van die US se Rektor en Visekanselier...
Stellenbosch University
EBW-staatmaker MJ Brooks ontvang Kanselierstoekenning
Die alombekende direkteur van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, MJ Brooks, is met die Kanselierstoekenning vir 2020 in die kategorie professionele dienste vereer vir sy "buitengewone" bydrae tot die Fakulteit. Dié gesogte...
Stellenbosch University
Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie
âMoenie bang wees om uitdagings âboâ jou vermoĂ«ns te aanvaar indien dit iets is waarin jy regtig glo nie. Ja, dit gaan nie maklik wees nie, maar indien jy jouself daartoe verbind en eie aan jouself bly, sal jy die veerkragtigheid hĂȘ om deur...
Stellenbosch University
âGGOâs kan prakties help om armes te bemagtig en te transformeerâ â doktorale studie
Geloofsgebaseerde organisasies (GGO's) kan help om diegene wat ekonomies agtergeblewe is, te bemagtig deur hulle met werksvaardighede toe te rus en weer vir hulle menswaardigheid te gee. DĂt is volgens dr Susan Mellows wat Maandag (4 April...
Stellenbosch University
Doktorale studie kan help in stryd teen antibiotiese weerstandigheid
Antibiotiese weerstand â wanneer bakterieĂ« weerstand teen kiemdodende middels ontwikkel â hou wĂȘreldwyd 'n beduidende bedreiging vir openbare gesondheid in, wat dit moeilik maak om algemene bakteriĂ«le infeksies doeltreffend te behandel...