Gewilde soek terme
8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Operasie Maties Fietse bevorder aktiwiteit en mobiliteit in landelike gemeenskappe
Toe die Universiteit Stellenbosch (US) se vervoerdepartement begin het om sy fietsvloot te vernuwe, het dr Leslie van Rooi, US Senior Direkteur van Sosiale Impak en Transformasie, en dr Therese Fish, Vise-dekaan van Kliniese Dienste en...
Sluit aan by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin op Mandela Dag
🌱 Mandela Day Weeding Hour – Lend a Hand, Grow a Legacy! 🌿 This Mandela Day, we're inviting all Stellenbosch University staff to donate your 67 minutes to something green and meaningful — by helping us weed the Lowland beds in the SU...
Eerste doktorale mobiliteitsprogram tussen US en XJTLU van stapel gestuur
​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n doktorale mobiliteitsprogram by die Xi'an Jiaotong-Liverpool Universiteit (XJTLU) se Entrepreneurskollege (XEC) in Taicang, China van stapel gestuur. Hierdie baanbrekersinisiatief – die...
Prof Jonathan Jansen verkies tot Britse Akademie se Genootskap
​Prof Jonathan Jansen, ’n uitgelese professor in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is onder 92 vooraanstaande akademici wat verkies is tot die Britse Akademie se Genootskap ter erkenning van hul uitstaande bydraes tot die...
Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe
Moed, diplomasie en 'n verbintenis to demokrasie — hierdie is maar net enkele van die eienskappe wat by 'n mens opkom wanneer jy aan Nelson Mandela dink. Ter viering van Nelson Mandela Internasionale Dag op 18 Julie, besin kenners aan die...
US joernalistiekstudente palm plek in by Durbanse rolprentfees
'n Kort dokumentêre film wat deur studente van die Universiteit Stellenbosch (US) vervaardig is, het 'n gesogte plek by die Durban Internasionale Filmfees (DIFF) verdien – 'n prestasie wat die film moontlik in die wedloop vir 'n Oscar plaas...
Afrika se Eerste Internasionale Skoolverlaterskwalifikasie Kry Momentum met Suksesvolle ISC Eksamen
​Stellenbosch Universiteit se Eenheid vir Internasionale Kreditering (SU-EIK) is trots om terug te kyk op ’n belangrike mylpaal in die bevordering van toeganklike internasionale onderwys op die kontinent. In Junie 2025 het die SU-EIK die...
Malawiese afvaardiging besoek US vir normontwikkeling van nuwe kurrikulum vir mynbouprogram
​'n Afvaardiging van Malawi se hoëronderwys- en mynbousektore het die Departement Aardwetenskappe en die Departemente Chemiese Ingenieurswese en Siviele Ingenieurswese van 17 tot 18 Julie 2025 besoek met die oog op kurrikulum...
Geen tyd vir ’n winterslaap by die US Internasionaal nie: die studente stroom in
​Terwyl die res van die Universiteit Stellenbosch (US) stilweg in 'n winterslaap gaan en ons studente 'n welverdiende vakansietyd geniet, is die span by SU Internasionaal (SUI) besiger as ooit om afgevaardigdes, studente en kandidate van...
Kan KI-instrumente belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae identifiseer?
Die jurie wik en weeg nog of kunsmatige intelligensie oor die potensiaal beskik om belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae met impak te identifiseer. Dit is die gevolgtrekking waartoe Proff John Garry, Maria Lohan (Queen's University...