Skip to main content

Departemente

Accounting2.jpg

Rekeningkunde

Besoek die Skool vir Rekeningkunde se bladsye onder skole, of volg die skakel hieronder na die Skool vir Rekeningkunde.

Meer informasie

Governance.jpg

Ondernemingsbestuur

Die Departement bied graadprogramme aan wat op die volgende vyf areas fokus: Bemarking, Beleggingsbestuur, Entrepreneurskap, Finansiële Beplanning en Finansiële Bestuur.

Meer informasie

Statistics.jpg

Ekonomie​

​Ekonomie lei tot ’n groot loopbaankeuse, hetsy in die sakewêreld, die openbare sektor, onderrig of joernalistiek. Die Departement fokus op kwessies rakende Suid-Afrika en Afrika.

Meer informasie

IndPsych.jpg

​Bedryfsie​​lkunde

Die fokus van Bedryfsielkunde is die optimale ontwikkeling en benutting van menslike hulpbronbestuur in organisasies.

Meer informasie

sustain.jpg

Logistiek​

Hierdie unieke departement bied beide kwantitatiewe en kwalitatiewe kursusse aan. Dié rus studente toe om bestuurs-, ekonomiese, analitiese en wiskundige vaardighede toe te pas in 'n wye reeks industrieë, soos kleinhandel/e-handel, bankwese, vervoerbeplanning, konsultasie en logistiek.​

Meer...

Departments

Sta​​tistiek & Aktuariële Wetenskap​

Ons kursusse, wat ontwerp is om die nodige vaardighede vir die analise en vertolking van groot volumes data en inligting te ontwikkel, lei o.a. tot beroepe in statistiek, aktuariële wetenskap en finansiële risikobestuur.

Meer informasie