Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Uitnemendheid in verpleegkunde: Sigma-inhuldiging
Lees die volledige artikel in Engels.
Innovus vier vroue entrepreneurs
Innovus, die Universiteit Stellenbosch se universiteit-industrie-interaksieplatform vir die kommersialisering van US-bates, vier ons vroue entrepreneurs - 'n geleentheid om die US se entrepreneurstalent ten toon te stel. "Ons het besluit om...
Toestemming om te wees
Vrouemaand, soos vele vantevore, is 'n oproep aan ons om alle vroue te gedenk. Vroue wat moedig abba aan die gemeenskappe wat hul by hul mamas geërf het. Die lug is swaar, gevul met dreunsang en ululering, in afwagting van protes, met...
Loslitdag 2021
Vanjaar op 3 September 2021 vier ons en neem ons deel aan die 27ste Loslitdag. Alhoewel die “nuwe normaal" vereis dat ons ons soveel as moontlik van vriende en geliefdes moet afsonder en die korrekte sosiale afstand moet handhaaf, bied dit...
Die tweesnydende swaard van feminiteit in die samelewing
“Mans tree op, vroue verskyn." (John Berger 1972, 47) [1] Om met my feminiteit te worstel is iets wat ek nooit gedink het in my grootwordjare 'n kwessie sou wees nie. Ek het altyd van die kleur pienk gehou, nooit nie daarvan gehou om rokke...
'Filantropiese skenkings noodsaaklik'
Namate hoër onderwys in Suid‑Afrika toenemend onbekostigbaar raak en die begrotings van universiteit onder druk plaas, raak filantropiese skenkings noodsaaklik om breë toegang vir voornemende studente te skep en universiteite se sukses te...
US/ICLD-vennootskap sal inwoners van Stellenbosch en omgewing baat
Getrou aan sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe op onderwys- en navorsingsgebied het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n memorandum van verstandhouding (MvV) met die Sweedse Internasionale Sentrum vir Plaaslike Demokrasie (ICLD)...
SACI-medalje vir top US chemiestudent
Kayla Heinrich van die Universiteit Stellenboch het die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) se gesogte James Moir-medalje ontvang as 2020 se beste honneursstudent in chemie aan die US. Die Jame Moir-medalje word jaarliks toegeken aan...
Die Matie 80-gedenkuitgawe verskyn
Artikel deur Jacolette Kloppers, redakteur in 2001 en stigter van Die Matie Studentekoerant Trust Die Matie, amptelike studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch, vier vandeesmaand sy 80ste bestaansjaar en ter ere van dié groot en...
US Biblioteek- en Inligtingsdiens ontvang Noseweek-skenking
Die hele reeks van 250 uitgawes van die Suid-Afrikaanse ondersoekende tydskrif, Noseweek, is vroeër vanjaar deur die Open Media-trust aan die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek- en Inligtingsdiens geskenk. Die skenking sluit fisiese...