8351 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Twee Globale Gesondheid-navorsers op M&G se '200 jong Suid-Afrikaners'-lys
Twee FGGW navorsers – albei verbonde aan die Fakulteit se Departement Globale Gesondheid – het die departement trots gemaak toe hulle onlangs gemeld is onder die Mail & Guardian se “200 Jong Suid-Afrikaners". Hulle is dr Xanthe Hunt (27),...
'n ‘Verandering in rigting’ vir baanbreker op die gebied van immuniteitsgebrek
Prof Monika Esser, 'n spesialis in Pedatriese Reumatologie asook die Hoof van die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste (NHLS) by die Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
US navorser se blink loopbaan
Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar skoolmaats met goeie uitslae het immers lewenswetenskappe gekies. Maar die 18...
Bevordering van inheemse kosse kan voedselsekerheid in Suider-Afrika help verbeter
Ondanks 'n oorvloed inheemse groente en vrugte in Suider-Afrika, word die inwoners van die streek steeds aan voedselonsekerheid blootgestel. Dit wil lyk asof daar nie waarde geheg word aan hierdie voedselgewasse en die potensiaal daarvan om...
US-student wil meer jongmense in politiek sien
Die voormalige staatspresident van Suid-Afrika, wyle Nelson Mandela, het een keer gesê: “Die jeug van vandag is die leiers van môre." Vir 'n student van die Universiteit Stellenbosch (US), Emily O'Ryan, is dit die waarheid. O'Ryan, 'n...
#WomenofSU: Lynne Rippenaar-Moses
As kommunikasie- en skakelbeampte by die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, is Lynne Rippenaar-Moses die stukrag agter die bemagtiging van vroue in die hoëronderwyssektor. Rippenaar-Moses is onlangs as die nuwe voorsitter van HERS...
AvOL 2019: Sluitingsdatum vir indiening van abstrakte uitgestel tot 23 Augustus 2019
Neem asb. kennis die sluitingsdatum vir die indiening van abstrakte vir die 2019 AvOL konferensie uitgestel is tot Vrydag 23 Augustus 2019. Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en...
Prof Woolard ondersoek ongelykheid in inkomste in haar intreerede
Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het haar intreerede met die titel Mind the gap: Income inequality in post-apartheid South Africa, op 7 Augustus 2019 gelewer. Prof Woolard, wat ook 'n...
Nominasies vir nuwe US-Kanselier open 14 Augustus
Nominasies vir 'n nuwe Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) open op 14 Augustus. 'n Kieskollege, wat bestaan uit die lede van die Raad, lede van die Uitvoerende Komitee van die Senaat en die President en Visepresident van die US...
Korporatiewe Kommunikasie stel drie publikasies bekend
Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie (AKK) van die Universiteit Stellenbosch (US) het drie van sy publikasies Vrydag (2 Augustus) tydens ʼn geleentheid in die US Biblioteek bekend gestel. Die geleentheid was daarop gemik om die...