8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Fisiologie-studente spog met 6 uit 8 toekennings
Nagraadse studente in die Departement Fisiologiese Wetenskappe het die botoon gevier toe hulle weggeloop het met ses uit die agt pryse wat tydens die eerste CoBNeST-konferensie in Oktober 2018 toegeken is. US studente het die eerste drie...
AvOL 2019 Konferensie Hoofsprekers - Dr Joy Mighty en Prof Geo Quinot
Die Universiteit Stellenbosch se interne Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie (AvOL) vind plaas tussen 28 en 30 Oktober 2019 by die Lord Charles Hotel in Somerset Wes. Die konferensie word gehou oor twee dae, naamlik 29 en 30...
US bekyk klimaatslim landbou in eerste postdoktorale werkswinkel
Droogte en 'n toename in waterrisiko's is die nuwe werklikheid vir Afrika. Talle produsente en rolspelers in die landbousektor het reeds hierby begin aanpas en beraam planne om vooruit te boer. Meer vernuwing is egter nodig om...
Festschrift aan prof Elna Mouton oorhandig
'n Festschrift met die titel "Reading Writing Right: Essays presented in honour of Prof Elna Mouton" is op Donderdagmiddag 18 Oktober aan haar oorhandig. Die oorhandigingsgeleentheid het by die Teologie Fakulteit plaasgevind, en is...
Zambezi-vallei binnekort te warm vir tsetsevlieë
'n Nuwe studie, gebaseer op 27 jaar se data van die Mana-poele Nasionale Park in Zimbabwe, dui daarop dat temperatuurstygings oor die afgelope drie dekades reeds 'n groot afname in die plaaslike populasie tsetsevlieë veroorsaak het. Hierdie...
Universiteit Stellenbosch vereer VSA-kampvegter vir Afrika, Ed Royce
"Hierdie is ʼn kontinent met ongelooflike potensiaal. Hierdie kontinent gaan die wêreld van môre vorm." Dit was die boodskap van mnr Edward (Ed) Randall Royce, Voorsitter van die Huis se Buitelandse Sake-komitee van die Amerikaanse Kongres...
US-steundienstepersoneel stel norme in oorleg met Europese eweknieë
In Julie 2018 sou die destydse president Nelson Mandela sy 100ste verjaarsdag gevier het, saam met die Universiteit Stellenbosch (US) wat vanjaar sy Eeufeesjaar herdenk. Op 11 November 1987 het Madiba 'n eredoktorsgraad van die Karl-Marx...
US Internasionaal kort programme styg uit
Universiteit Stellenbosch Internasionaal het ʼn vennootskap met die Internasionale Bestuurskool (IBS) aangegaan om saam 'n nuwe kortkursus vir professionele werkendes aan te bied. Een-en-twintig deelnemers van lande soos Kameroen, die VSA...
'n Nuwe generasie: Professionele rugbyspelers wat voltyds studeer
'n Nuwe generasie rugbyspelers vestig hulself tans in die professionele era: Dié wat voltyds studeer én rugby speel. Dit is 'n belangrike ontwikkeling, aangesien Netwerk24 onlangs berig het dat SA Rugby beplan om 'n nuwe kontrakstelsel te...
US en Brandvlei-tronk vennootskap bewerkstellig samewerkende onderwys as die 'praktyk van vryheid'
Die Ubuntu Learning Community (ULC) is ʼn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD). Dit bevorder hoëronderwys-geleenthede vir US- en Unisa-studente in Brandvlei-tronk in...