8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Intreerede deur prof Stephan Visagie
Prof Stephan Visagie, professor in Operasionele Navorsing en departementele voorsitter van die Departement Logistiek, het sy intreerede op 3 Mei gelewer. Hy is voorgestel deur prof Ronel du Preez, visedekaan: leer en onderrig van die...
Internasionale uitstalling voer eugenetiekbeweging terug na die Nazi-bewind se ‘wetenskap van ras’
'n Internasionale reisende uitstalling wat deur die Verenigde State se Holocaust Memorial Museum byeen gebring is en lig werp op die Nazi-bewind se 'wetenskap van ras', asook die implikasies daarvan vir die mediese etiek en vir sosiale...
Alkohol, dwelms kan tot selfbeskadiging lei
As jy middels soos alkohol en onwettige dwelms gebruik, loop jy ʼn groter risiko vir selfbeskadiging en ander vorme van selfdood-gedrag wat ernstige openbare gesondheidsprobleme in Suid-Afrika is. Dit is een van die bevindinge van 'n...
Voertuigtender
Voertuigtender Voertuie kan op Woensdag 16de Mei 2018 vanaf 8h30 – 16:00 by US Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de Mei 2018 by gemelde adres ingelewer word. http://www0.sun.ac.za/voertui…...
Universiteit Stellenbosch se benadering om die kurrikulum te dekoloniseer
By die Universiteit van Stellenbosch sal 'n kurrikulumvernuwingsprojek lei tot die "dekolonisering" van ten minste 10 akademiese programme, insluitend medisyne en reg. Prof Schoonwinkel beklemtoon die US se benadering om die kurrikulum in...
Liggaamsoefening ook goed vir die brein
Ons weet goed hoeveel voordele oefening vir jou fisiese gesondheid inhou – dit hou jou gewig in toom, verminder jou risiko vir hartsiekte en tipe 2-diabetes, en bied selfs beskerming teen party tipes kanker. Nuwe wetenskaplike bewyse kom...
US Regskliniek verteenwoordig SA Paralimpiese swemmer in moontlike baanbrekersaak oor onbillike diskriminasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek maak gereed om hof toe te gaan in nóg 'n moontlike baanbrekersaak, dié keer as verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en regstudent Hendri Herbst. Met 'n besoek aan die...
US vier Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom
Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) word jaarliks in April oor die hele wêreld heen gevier. Die jaarlikse Wêrelddag vir IE beklemtoon die rol wat intellektuele-eiendomsregte speel in die bevordering van innovasie en kreatiwiteit, en...
Tygermaties wen vroue én mans Molassesêr-titels
Talent het geseëvier by die afgelope Molassesêr-kompetisie en studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens bewys hulle is nie net boekwurms nie. Koshuise aan die Universiteit Stellenbosch ding...
Navorsers benut masjienleer-tegnieke om Chenin blanc–wyne beter te verstaan
Die kollig val op Suid-Afrikaanse Chenin blanc-wyne in 'n nuwe studie waarin die sensoriese ruimte van wyn met datamyn- en masjienleer-tegnieke uitgebeeld word. In dié studie span navorsers tegnieke in wat normaalweg gebruik word om “groot...