8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Studente wen reis na Londen ná virtuele sukses op aandelebeurs
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch het 'n reis na Engeland om die aandelebeurs in Londen te besoek en R12500 elk gewen ná hulle koning gekraai het in die 2017 JSE-beleggingsuitdaging. Die uitdaging wat vanjaar vir 'n 44ste keer...
Mandela Rhodes-beurs toegeken aan Opvoedkunde-student
Skaars 'n maand nadat hy twee Rektorstoekennings ontvang het – een vir uitnemende leierskap en een vir uitnemende dienslewering – het die onderwysstudent MK Nompumza die nuus gekry dat 'n Mandela Rhodes-beurs aan hom toegeken is. Die...
Jason Evezard: Hy raak sport (en studies) baas
By die onlangse Maties Sport-toekenningsaand is die Maties-waterpolospeler Jason Evezard twee keer na die verhoog geroep – een keer om volkleure vir sy waterpolo-prestasies te ontvang en nog 'n keer om 'n toekenning as akademiese...
Verslag van die kommissie oor universiteitsfooie
President Jacob Zuma het die verslag van die kommissie van ondersoek na universiteits- en hoër onderrig fooie amptelik bekend gemaak. Die kommissie, onder leiding van regter Jonathan Heher, is in Januarie op die been gebring om die hoër...
Wêreldkundiges in Kaapstad om veranderende MIV/VIGS-epidemie te bekyk
MIV/VIGS-kundiges van vyf kontinente oor die wêreld heen vergader van 13 tot 15 November 2017 in Kaapstad, Suid-Afrika, om die dinamiek van 'n veranderende MIV/VIGS-epidemie te bekyk en kwessies rakende voorkoming, behandeling en versorging...
USAf reageer op die verslag rakende studentegelde
Die mediavrystelling van Universities SA
US fisioloog verkies tot IUPS se raad
Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die US is deur die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) uitgenooi om te dien in sy Raad van die Algemene Vergadering (RAV) vir 'n termyn wat strek vanaf...
Op tipe 2-diabetes se spoor
Diabetes is tans naas hartsiektes en MIV/vigs die grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika. Die veelvuldige faktore wat dit veroorsaak is kompleks en om dit te bestry moet navorsers die wisselwerking tussen veelvuldige gene in...
Internasionale erkenning vir US rekenaarwetenskaplike
Die Vereniging vir Computing Machinery, bekend as ACM, het Prof. Willem Visser van die Universiteit Stellenbosch (US) uitgesonder as een van 'n uitgesoekte groepie van uitnemende lede vir sy uitstaande bydrae tot die vakgebied van...
Innovasie in wetenskapsonderrig by AvOL 2017
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het onlangs in totaal 12 aanbiedings gedoen by die jaarlikse Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) se konferensie, met aardwetenskappe-dosent dr. Bjorn von der Heyden wat die naaswenner was...