Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties begin Varsitybeker-veldtog met nuwe afrigter
Die maroenmasjien het hul Varsitybeker-veldtog vanjaar onder leiding van ’n nuwe hoofafrigter afgeskop. Norman Jordaan het by Drikus Hancke oorgeneem, wie se rol by Maties Rugby nou verander het na programhoof. “Ek sien uit na die uitdaging...
Maties Sport
Maties het oog op Varsitybeker-kroon
Die Maroenmasjien se voorbereiding vir die Varsitybeker het al verlede jaar begin in die hoop dat die span die beker aan die einde van vanjaar se kompetisie huis toe sal bring. Maties is al vyf keer as Varsitybeker-kampioene gekroon en wil...
Maties Sport
Maties Sport verwelkom vier nuwe interns
Maties Sport het onlangs vier nuwe interns verwelkom vir 2022. Die internskapprogram is ontwerp om leergeleenthede en -ervarings te skep en jong gegradueerdes in die sportbedryf te ontwikkel. Bathabile Ndevu, die Sportbestuur-intern, was...
Maties Sport
Langafstand-hardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch Deur: Jamie Wyngaardt
Paul Tergat was opgewonde om ná 26 jaar terug in Stellenbosch te wees, aangesien hy nostalgiese herinneringe het om die 1996 Wêreld-landloopkampioenskap te wen. Nadat hy maklik die oorwinning op die 12.15 km- afstand binne 12 sekondes...
Maties Sport
Maties-krieketspeler Khanya Dilima maak sy debuut vir Gbet Rocks
Khanya Dilima, ’n honneurstudent in internasionale betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ná ’n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir die GBet Rocks-krieketspan gekies. Dilima het as kind aan verskillende...
Maties Sport
Die Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Remgro stel wêreldklas binnenshuise krieketfasiliteit bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US), Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het `n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein, aangrensend aan die hoofkrieketveld ontwikkel. Die nuwe binnenshuise krieketfasiliteit...
Maties Sport
Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter
Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in Stellenbosch gebaseer is, op te hef. Baloyi, wat in November verlede jaar by...
Maties Sport
Sokker in Stellenbosch baat by MvV tussen US en SAS
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het op 11 Oktober ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Sokker is ’n baie...
Maties Sport
Maties Sokker maak geskiedenis
Maties Sokker se bevordering tot die ABC Motsepe-liga is al jare lank in wording. “Dit is ’n reuse-stap vir Maties Sokker en vir die sport in die groter Stellenbosch-omgewing. Die nuwe ervaring sal ons horisonne baie verbreed! As ’n eenheid...
Maties Sport
Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Akademie vir Sport teken memorandum van verstandhouding om sokker in die Kaapse Wynlande te ontwikkel
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het vandag (11 Oktober 2021) ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Die MvV...