Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Hi-Tec en Maties Rugby hernieu vennootskap
Maties Rugby het sy vennootskap met Hi-Tec as die klub se amptelike borg vir spandrag kort voor die aanvang van USSA- en Varsity Sport-sewesrugbytoernooie verleng. “Hi-Tec is sedert 2018 die borg van die Maties Rugbyklub se spandrag (wat...
Maties Sport
Maties klop Tuks; bly onoorwonne
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Die Maties-netbalspan is ná drie wedstryde in die Varsity-netbaltoernooi steeds onoorwonne. Maties het die Universiteit van Pretoria (Tuks) met 57-55 in die Rembrandt-saal (Pretoria) verslaan...
Maties Sport
Maties se Laka begin nuwe hoofstuk by Kovsies
Maties Sport se Direkteur van Ondersteuningsdienste, Jerry Laka, begin na sewe jaar ’n nuwe hoofstuk in sy loopbaan as een van Suid-Afrika se voorste sportadministrateurs. Laka is die Universiteit van die Vrystaat se nuwe Direkteur van...
Maties Sport
Maties kan Kovsies aanhou wen
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Maties het in die reeks van tweede ronde wedstryde in die 2022 Varsity-netbaltoernooi teen die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) in die Universiteit van Pretoria se Rembrandt-saal te...
Maties Sport
Maties oorheers in Varsity Netbal-openingswedstryd
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Die Maties-netbalspan het die teleurstelling van sy nederlaag in die 2021 Varsity-netbaleindstryd in die verlede gelaat met ’n oortuigende sege in die openingswedstryd van die 2022 toernooi...
Maties Sport
Afrigter Finch wat deur die dekades grense verbreek
Hy is die oudste van drie broers en het groot geword in ’n voorstad van Kaapstad genaamd Kensington, wat ’n ryk geskiedenis het wat oor meer as 100 jaar strek. Die gerespekteerde, ervare en legendariese swemafrigter van Maties Swem en Suid...
Maties Sport
Pro Events en Maties Sokker smee vennootskap
Pro Events en Maties Sokker het ’n vennootskap gesmee wat ’n skenking vir hoë prestasie-beurse sowel as ’n borgskap om die Maties Sokker-program te bevorder met ’n fokus op Kampussokker-, liga- en die USSA-toernooi, insluit. Pro Events het...
Maties Sport
Maties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning
Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan die Universiteit Stellenbosch (US) van die adjunk-visekanselier vir navorsing...
Maties Sport
Gustav Venter in krieketterme
Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir baie jare saam met hom in ons jaarlikse tweedaagse krieketwedstryd te speel...
Maties Sport
Nóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms
Deur Jamie Wyngaardt Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) deelgeneem. Die...